Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
Hotelle (1)
Selfsorg-eenhede (7)
Indien jy Weldon besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Weldon.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Weldon akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Weldon Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Weldon Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Weldon

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 780
per nag, vir 2 mense
B&B in Plettenbergbaai, Tuinroete

La Vista Lodge is op die hoogste punt bo Plettenbergbaai geleë en bied uitsigte oor die Keurboomsstrandmeer, Lookout-strand, die Bahia Formosa en op die Tsitsikammaberge. Die lodge bied groot suites met en suite-...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Plettenbergbaai, Tuinroete

Fairways Bed and Breakfast sal jou vriendelik verwelkom en sal jou sommer van die begin af tuis laat voel. Fairways bied B&B- en selfsorg-akkommodasie in silwerskoon kamers, goeie kos en wonderlike uitsigte oor Plet...

40% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR830
R498
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Hidden Gem A2 Marine View bied selfsorgverblyf in 'n woonstel in die veilige Marine View-kompleks in Plettenbergbaai. Dit is naby die hoofweg en net 'n paar minute se ry van die strand af. Dis die ideale plek vir 'n...

Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Pezula in Plett is in die kusdorp Plettenbergbaai. Die huis het slaapplek vir 12 gaste en het 5 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met 'n st...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Plettenbergbaai, Tuinroete

Seagulls Nest Guesthouse is in die hartjie van Plettenbergbaai geleë, 'n kusdorp in die Tuinroete. Verblyf beskik oor 5 individueel versierde kamers. Elke eenheid het 'n privaat badkamer, behalwe die Balkon-kamer ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Plettenberg Bay Holiday Home is in 'n stil doodloopstraat in die gewilde dorp Plettenbergbaai geleë. Die huis het 'n pragtige uitsig oor die Keurboomsstrandmeer en Lookout-strand met die bergreekse in die agtergron...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Sunrise Bay Self Catering Accommodation is in die pragtige Plettenbergbaai op die Tuinroete. Nabygeleë besienswaardighede sluit Robberg Natuurreservaat, Garden Route Wolf Sanctuary, Knysna Olifantpark en Keurboom-s...

Vanaf
R395
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Place des Amoureaux is in Plettenbergbaai en bied 'n verskeidenheid gerieflike, gemeubileerde kamers. Gaste kan die Robberg- of Dolphin-kamer bespreek. Die kamers is in die hoofhuis en elkeen bied slaapplek aan 2 ...

Vanaf
R1 490
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Bella Vista A5 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige en omheinde Bella Vista-kompleks in Plettenbergbaai, net 600 m vanaf die middedorp en 5 minute se ry van die hoofstrand af. Dis op die boonste verdieping en bied ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Plettenbergbaai, Tuinroete

Riversea Guesthouse is in Plettenbergbaai op die pragtige Tuinroete geleë. Daar is 3 strande naby die middedorp met lieflike uitsigte en warm water. Verblyf is beskikbaar in 'n selfsorg-eenheid of gaste kan slegs d...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Weldon akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Plettenbergbaai blad indien jy na meer Plettenbergbaai akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za