Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Wembley

4.2 / 5  
volgens 9 resensies
Lees regte resensies van Wembley van 9 geverifieerde gaste.
Indien jy Wembley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Wembley.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wembley akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wembley Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wembley Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Wembley

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hilton, KwaZulu-Natal

Hilton Bella Vista - Cachai bied selfsorgverblyf in 'n mooi woonbuurt in Pietermaritzburg. Die dorp spog met ongekende natuurskoon, pragtige dorpies in en om die stad en 'n wonderlike kunsroete om te verken. Verbly...

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
B&B in Hilton, KwaZulu-Natal

Hilton View is 'n paleisagtige huis in Hilton met 'n uitsig van die Drakensberge en die Karkloofberge. Hilton is die poort na die gewilde Midlands Kronkeling. Geniet die vars lug van die heuwels bo Pietermaritzburg....

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Scottsville, KwaZulu-Natal

Amley B&B is geleë in die hartjie van Scottsville. Die sakekern is slegs 'n entjie ver en die nuwe Liberty Midlands Mall is slegs 10 min. se rit ver. By Amley het ons kamers wat aan mekaar gekoppel is. Die 1 k0ma...

Vanaf
R900
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal

Amley is in Scottsville, Pietermaritzburg en bied verblyf aan 'n gesin op groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die huis beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 150
R805
per nag (plek vir 2)
B&B in Hilton, Hilton Gardens

66 On Monzali is in die rustige dorp Hilton, sowat 13 km van Pietermaritzburg se middestad af. Verblyf by 66 On Monzali word in 4 elegant versierde kamers aangebied. Elke kamer het sy eie en suite-badkamer. 'n Kamp...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Lodge in Scottsville, KwaZulu-Natal

Wensleydale Guest Lodge is in die groot verblyf-area in Piermaritzburg geleë. Dit is die hoofstad van KwaZulu-Natal en die tradisionele tuiste van die Zulu-nasie. Akkommodasie beskik oor 10 suites wat slaapplek v...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Hilton, KwaZulu-Natal

The Hilton B&B is 'n gastehuis in Hilton, 11 km van die hartjie van Pietermaritzburg af. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek naby 'n verskeidenheid geriewe. Verblyf word aangebied in 5 s...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hilton, KwaZulu-Natal

The Barn bied selfsorgkothuise op die eienaar se eiendom in die lowerryke voorstad Hilton. Die kothuise is strategies geposisioneer in die tuin om gaste se privaatheid te verseker. The Barn is 'n ruim, losstaande k...

Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hilton, KwaZulu-Natal

The Knoll het 'n ryk geskiedenis en is op die ou plaas, The Knoll, in Hilton in die Natalse Middellande geleë. Sedert 1850 is The Knoll al 'n plaas, jag-lodge, hotel, skool, landgoed en gesinshuis. Al ons eenhede ...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Hotel in Hilton, KwaZulu-Natal

Anew Hotel Hilton bied 'n ouwêreldse sjarme met moderne geriewe in die Midlands Meander en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat Pietermaritzburg besoek. Die hotel, met indrukwekkende Tudor-lyne, bied...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Wembley akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pietermaritzburg blad indien jy na meer Pietermaritzburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za