Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.58 uit 5 gekry volgens 41187 resensies.
. - 14th January 2015
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Hermanus has certainly grown.
. - 14th January 2015
staying in Muizenberg, Wes-Kaap
Die werklike toeristedeel van Muizenberg is puik.
. - 14th January 2015
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Kleinmond is going to be our retirement town. We just love the place. Looking to purchase property there soon.
. - 14th January 2015
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Die Swartbergpas is beslis nie vir mense wat aan hoogtevrees ly nie! Ek beveel eerder die pad deur Meiringspoort aan. Die natuurskoon is asemrowend.
. - 14th January 2015
staying in Tokai, Wes-Kaap
Baie sentraal indien mens verskillende dele van die skiereiland wil verken.
. - 14th January 2015
staying in Hout Bay, Wes-Kaap
Houtbaai is pragtig!
. - 14th January 2015
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Gordon's Bay is a beautiful area.
. - 14th January 2015
staying in Ceres, Wes-Kaap
Beautiful gardens. The roses are worth seeing, as well as the surrounding countryside and passes.
. - 14th January 2015
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
Ontsettend besige verkeer oor Kerstyd.
. - 13th January 2015
staying in Montagu, Wes-Kaap
Besigheidsplekke en ander besienswaardighede meestal binne loopafstand.
. - 13th January 2015
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
Uit die stad uit, maar tog naby genoeg om gou daarheen te ry.
. - 13th January 2015
staying in Robertson, Wes-Kaap
Robertson is 'n pragtige plek!
. - 13th January 2015
staying in Knysna, Wes-Kaap
Ongelooflike vakansie-paradys!
. - 13th January 2015
staying in Paarl, Wes-Kaap
Baie sentraal geleë.
. - 13th January 2015
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Puik! Baie sentraal en soveel dinge om te sien en doen!
. - 13th January 2015
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Regtig BAIE om te doen! Puik!
. - 13th January 2015
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Mooiste Weskusdorp met natuur en see, wat meer wil jy hê!
. - 13th January 2015
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Van haarsalon tot slaghuis tot drankwinkel tot vissers op strand en inwoners - wonderlik! Dorpie pragtig!
. - 13th January 2015
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Beaufort West is an interesting place to stay at for a day or two as a stop over. The big attraction to see while here is the Karoo National Park.
. - 13th January 2015
staying in Paarl, Wes-Kaap
Kikka in hoofstraat is tops. Paarlberg is verstommend. Verdien meer aandag as 'n besondere natuurbelewenis in die Kaap.
. - 13th January 2015
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Kleinmond is die perfekte bestemming vir iemand wat bietjie by die see wil gaan kuier!
. - 13th January 2015
staying in Shelley Point, Wes-Kaap
Very nice environment!
. - 13th January 2015
staying in Albertinia, Wes-Kaap
Albertinia self het nie veel om die lyf nie, behalwe dat dit heerlik rustig is, maar is 'n goeie basis vir die verkenning van die omgewing.
. - 13th January 2015
staying in Robertson, Wes-Kaap
We truly have a beautiful country, Robertson included.
. - 13th January 2015
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Klein dorpie, baie warm, sal nie te lank daar kan bly nie.
. - 13th January 2015
staying in Diaz-strand, Wes-Kaap
Baie aksie!
. - 12th January 2015
staying in Harkerville, Wes-Kaap
Interessante, kunssinnige dorpie.
. - 12th January 2015
staying in Hemel-en-Aarde Vallei, Wes-Kaap
Beslis aan te beveel.
. - 12th January 2015
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Karoo Deli waar ons die aand gaan eet het, was 'n uitstekende ervaring en beslis aan te beveel.
. - 12th January 2015
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Baie interessante dorp! Goeie restaurante.
. - 12th January 2015
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Nie besef dit is so pragtig nie! Sal definitief weer 'n draai kom maak.
. - 12th January 2015
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Die omgewing se wyne en port is van hoogstaande gehalte.
. - 12th January 2015
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Lieflike, rustige plek om te wees, net wat ons nodig gehad het. So mooi en skoon!
. - 12th January 2015
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Nie so besig soos die ander dorpe na aan die Tuinroete, maar met oorgenoeg restaurante, strande en riviere om jou besig te hou. Ook naby genoeg geleë aan die ander dorpe vir dagtrippies.
. - 12th January 2015
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Ons was spyt dat ons nie langer kon vertoef nie - lieflike, rustige en netjiese dorp.
. - 12th January 2015
staying in Little Brak, Wes-Kaap
Baie oulike vakansie-dorpie met 'n lekker strand en die water was ongelooflik, baie warmer as die Weskuswater. Ons het die vakansie terdeë geniet.
. - 12th January 2015
staying in Mykonos, Wes-Kaap
Ons eenheid kort verseker aandag waar dit by maintance kom. Die badkamer veral. Die kombuis was ook nie toegerus met als wat op die inventaris lys was nie, of dit wat daar was is regtig stukkend en afgeleef. Die gloeilampe in die kamer het ook nie gewerk nie. Ons het dit al op dag 1 aan hulle rapporteer maar niemand het na ons klagtes omgesien nie.
. - 12th January 2015
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Rustige dorp met vriendelike mense en pragtige strande.
. - 12th January 2015
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Hermanus is 'n stunning vakansie-bestemming!
. - 12th January 2015
staying in Piketberg, Wes-Kaap
Piketberg is a relaxing town, away from hustle and bustle of big cities.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]