Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.
"Die Weskus is enig in sy soort. Die mense is vriendelik en die kultuur is wonderlik. "
"Lovely place. Very friendly people. Go out of their way to help. We are definitely going to go back there."
"Ons het die mense van Langebaan besonder vriendelik en behulpsaam gevind, dinge wat baie skaars oral geword het en vertrou dat dit so sal bly want dit sal beslis besoekers aanhou daarheen lok."
"Lovely little country village with so much history, and places and small businesses to explore."
"Baie oulike daguitstappies! Goeie plek om te oornag en selfs 'n paar dae oor te bly en die Klein Karoo te verken."
"Dis maklik bekombaar. Die klein winkelsentrum het als wat jy nodig het. Dis lekker stil, maar tog naby als. "
"Agulhas is so 'n ongelooflike plekkie dat ons dit oorweeg om 'n stukkie grond daar te koop..."
"Ideale uitvalsbasis voor de Swartbergpass en de Cango Caves."
"Ek is verlief op Hartenbos. Die pretparkeienaar kan dit oorweeg om die musiek effens sagter te maak. 'n Mens moet darem nog met mekaar kan praat wanneer jy daar verby gaan of van die park gebruik maak. Ek hou van die beskikbaarheid van fasiliteite terwyl die vakansiestemming steeds behoue gebly het. Die wandelpaaie al teen die strand langs maak dit toeganklik. Hartenbos is skoon en vriendelik. Daarby kan ek tien uit tien gee vir die ATKV swembad. Vir gesinspret en veral vir kampeerders is Hartenbos beslis die vakansie om te ervaar. "
"The samoosas are the best and the fish shops serve fresh fish. Parrie, we loved swimming with you and your friends. There are praying people who are very busy in this town."
"Was baie besig die Saterdag en toiletwater by die strand het in die see ingeloop wat gestink het."
"Heroldsbaai kort net 'n ordentlike Spar en moontlik nog so 2/3 uiteet-plekkies... sodat dit nie nodig is om na George te gaan vir inkopies nie."
"Ek stel voor al die plekke kry lugreëling aangesien Tulbagh BAIE warm kan word. "
"Die ligging van die gastehuis is perfek, strate is netjies en goed gemerk dus kan jy maklik by jou bestemmings uitkom."
"Ons besoek Plettenbergbaai reeds sedert 1965. Nou eerste keer by KRL. Plett is puik en lekker. Indien dit nie so was nie, sou ons nie gereeld terug gegaan het nie. PLETT WORD STERK AANBEVEEL."
"Een liefelijke plek met zeer vriendelijke mensen, genoeg te doen in de directe omgeving."