Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Steenbokkie Nature Reserve

"Die Sceurfontein padstal 50 km anderkant Beaufort-Wes is 'n moet stop. Ons het ontbyt daar geëet en allerhande hangemaakte artikels besigtig asook heerlike skaapwors, vleis, pasteie en ingelegte goedjies teen baie billike (bekostigbare) pryse aangekoop. Moenie verby ry nie."

Mouille Point, Wes-Kaap

Mouille Point Village

"Hierdie verblyf is nie vir besigheidsmense se oorbly nie."

Dwarskersbos , Wes-Kaap

Beachhoff Beach Front Flat

"Baie rustige plekkie as dit buite seisoen is. "

Riebeek-Wes, Wes-Kaap

Church Hills Boutique Guest House

"Juweel wat meer ondersoek kan word!"

Prins Albert, Wes-Kaap

Karoo View Cottage 1 - Kanon

"Karoo Kombuis was 'n verrassende lekker ete."

Stanford, Wes-Kaap

Stanford Valley Country Lodge

"Oulike restaurante en gebeurtenisse. Daar is baie om in die omgewing te verken."

Durbanville, Wes-Kaap

Three Oak Durbanville Gastehuis

"Dit hang af hoekom jy in Kaapstad is. As wynplase toer deel van die plan is, is Durbanville baie goed geleë. Ook lekker naby aan die hoofweg vir Kaapstad self. "

Langebaan, Wes-Kaap

Lagoonside @ 77

"Lekker rustige plek om weg te breek van die besige stad."

Paarl, Wes-Kaap

Skinkikofi

"Pragtige ou historiese dorp."

Vishoek, Wes-Kaap

The Upper Deck

"Dis 'n pragtige dorpie, mens voel veilig daar en die looppaadjie is 'n bonus. "

Gansbaai, Wes-Kaap

Oom Piet Accommodation

"Ek het 2 restaurante besoek wat goeie resensies gekry het maar was steeds nie beïndruk nie. Kos was gemiddeld maar diens was wel goed."

Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Bonne Esperance Guest House

"Uitstekend. Naby om te stap. Mooie Eikestad."

Woodbridge Island, Wes-Kaap

The Beach Room

"Beeldskoon met 'n wonderlike uitsig. Die restaurant is puik en dit is baie veilig."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Little Green World

"Nie meer so veilig vir enkelreisigers nie."

Swellendam, Wes-Kaap

Die Skaapkraal

"Swellendam is 'n beeldskone dorp en die moeite werd om te besoek. "

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Eldorado Self-Catering Country House

"Besoek die dorpie gerus en geniet die gasvryheid van die platteland. Oulike winkels en restaurante. Geleë naby al die dorpe in die omgewing soos Porterviile, Tulbagh, Piketberg ens."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Wilgewandel Holiday Farm

"Oudtshoorn is 'n plek waar ons nog tyd sal wil spandeer, daar is nog baie om te sien."

Prins Albert, Wes-Kaap

Elfen House and Cottage

"Baie skoon en mooi dorpie, met 'n rustige atmosfeer."

Hermanus, Wes-Kaap

78 on 5th in Hermanus

"Ek ken Hermanus en dit is altyd een van die beste plekke om te kuier en te besoek."

Kommetjie, Wes-Kaap

Storyhouse

"Kommetjie is 'n wonderlike toeriste bestemming vir enige toeris wat die wonders van die natuur wil beleef. Die mense is baie vriendelik. Water is baie koud en meer bedoel vir mense wat wil surf."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Lamberts Bay Hotel

"Ons kuier altyd lekker daar."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Amanda's Cottage

"Lots to see and do in Oudtshoorn."

Table View, Wes-Kaap

Awali Lodge

"Baie lekker sentraal naby die see en Blouberg. Nie te ver van Canal Walk Sentrum nie, vir die mense wat eerder wil geld spandeer as vakansie hou."

Gansbaai, Wes-Kaap

Whale Sea

"Almal in Gansbaai is so verskriklik vriendelik, en die atmosfeer is hemels."

Blad
Blad 1143 - Wys 34261 tot 34290
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang