Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.

Silversands, Wes-Kaap

Anne's Place

"Lieflike strand - lekker stil."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Swept Away Guesthouse

"Ja, ek wil daar kom bly!"

Paternoster, Wes-Kaap

C-Breeze

"Heerlike restaurante!"

Durbanville, Wes-Kaap

10 Windell Self Catering Accommodation

"Baie lekker. Winkels is oral as jy dit nodig kry. Baie goed."

Swellendam, Wes-Kaap

Die Skaapkraal

"Pragtige natuurskoon."

Robertson, Wes-Kaap

De Hoop Cottages

"Pragtige, skoon dorpie."

Swellendam, Wes-Kaap

Marula Lodge Guesthouse

"Pragtige dorp met ryk geskiedenis. "

Tulbagh, Wes-Kaap

EpiStay

"Baie mooi en lekker!"

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Shades of Provence

"Glad nie kindervriendelik nie."

Bredasdorp, Wes-Kaap

Haus Barbara Guest House

"'n Tipiese, plattelandse dorp. Die rustigheid en die hulpvaardigheid van mense het my opnuut aangegryp. Mense het regtig nog tyd vir 'n mens."

Caledon, Wes-Kaap

Die Koringhuis

"Oulike antieke winkels. Nog sulke plekke sou lekker gewees het. Greyton ook naby genoeg."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Oceans Hotel

"Lieflike ligging met goeie, maklike toegang tot vele skoon strande."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Swept Away Guesthouse

"Ons is mal oor Yzerfontein. Dit is 'n stukkie paradys net 'n uur vanaf Kaapstad. Dit is nog nie gekommersialiseer met baie winkels en restaurante nie. 'n Plek om net te rus en te ontspan! "

Hermanus, Wes-Kaap

Brown Jug Accommodation

"Ideale vakansiebestemming, uitstekende restaurante en baie mooi seefront."

Montagu, Wes-Kaap

Anchorage Inn Guesthouse

"Ek gaan telkemale terug na Montagu omdat ek elke keer so lekker daar kuier."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Grace's Place

"Dit is net jammer dat Beaufort se museums oor 'n naweek toe is."

Reebok, Wes-Kaap

At Whale-Phin Guest House

"Verblyftydperk te kort om kommentaar te lewer."

George, Wes-Kaap

Ibis Place Guest House

"Pragtige omgewing en sal altyd weer gaan! Mense wat daar bly is bevoorreg."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

X Ventures

"Dit was 'n baie toeganklike oornagplek."

Struisbaai, Wes-Kaap

At Patat Cottage

"Struisbaai lê my na aan die hart. Ons het altyd Desembervakansies in Struisbaai/Agulhas deurgebring."

Witsand, Wes-Kaap

Whale Watchers Inn

"Pragtige dorpie met 'n ongelooflike mooi strand. Ideaal vir hengelaars. 'n Lekker restaurant. Winkels op die dorpie hou egter net die basiese benodighede aan."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Bay Vista Guesthouse

"Sal enige tyd weer daar gaan vakansie hou en meer van die plek wil sien."

Prins Albert, Wes-Kaap

Wolvekraal Guest Farm

"Wonderlike toeristebestemming, nog lank nie klaar gekuier nie en sal baie graag wil teruggaan!"

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Sandkorrel

"Baie mooi rustige plekkie. Geen smouse of boemelaars wat mens pla nie. Kindervriendelike baai. Sal definitief weer daar gaan bly."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Oppi Dam

"KKNK maak van Oudtshoorn beslis 'n heerlike plek om te kuier. Die dorp is ongelooflik skoon, al is daar soveel toeriste wat die strate oorneem. 'n Ware juweel!"

Hermanus, Wes-Kaap

Kenjockity

"Baie aangenaam. Baie om te doen."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Die Herehuis

"Goed vir oorslaap op pad na Kaapstad."

Blad
Blad 1163 - Wys 34861 tot 34890
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang