Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 32136 resensies.
Melissa S. - 10th December 2019
staying in Stellenberg, Wes-Kaap
Serene surroundings and there was a beautiful view.
Herman D. - 10th December 2019
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Kan lekker warm word.
Edwina J. - 10th December 2019
staying in Myoli Strand, Wes-Kaap
Baie mooi strand.
Teresa D. - 10th December 2019
staying in Milnerton, Wes-Kaap
Verrassend mooi en skoon, baie sentraal.
Lindy H. - 10th December 2019
staying in Weskus, Wes-Kaap
Weskus altyd lekker wegbreek, gee jou rustigheid naby die see.
Gavin H. - 10th December 2019
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Beautiful beaches and views. Gets very busy and noisy.
Trevor W. - 10th December 2019
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Beautiful! Definitely going there again.
Erna D. - 10th December 2019
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Goeie vakansiebestemming.
Sanet N. - 10th December 2019
staying in St. Helenabaai, Wes-Kaap
Moet sien bestemming.
Ferdi V. - 10th December 2019
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Beach area was clean and we felt moderately safe when we walked down to the beach from our flat. There were a few homeless people sleeping on the sidewalks when we walked down to the beach which wasn't nice to see when one is on vacation.
Simon V. - 10th December 2019
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Klomp mooi dinge om te sien en doen.
Lappies V. - 10th December 2019
staying in Die Boord, Wes-Kaap
Rustige buurt.
Rudi W. - 10th December 2019
staying in Paradys, Wes-Kaap
Mooi.
Rudichar W. - 9th December 2019
staying in Parow, Wes-Kaap
Baie veilig, baie winkels en restaurante.
Zelda C. - 9th December 2019
staying in Plattekloof, Wes-Kaap
Die enigste nadeel is dat die parkering buite die erf is. Ek sien almal in daardie omgewing doen dit, maar komende van Johannesburg was ek maar bietjie skepties.
Samantha V. - 9th December 2019
staying in Arniston, Wes-Kaap
Amazing place to get away from it all.
Wesley B. - 9th December 2019
staying in Heldervue, Wes-Kaap
Malls and restaurants are nice and close by, also conveniently located on the wine route!
Lee-gail I. - 9th December 2019
staying in Groenpunt, Wes-Kaap
It's where you want to be in Cape Town!
Bert K. - 9th December 2019
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Baie mooi plek, met soveel restaurante om van te kies.
Elmarie B. - 9th December 2019
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Plek vir jonk en oud om te ontspan en te geniet.
Judith L. - 8th December 2019
staying in Jongensfontein, Wes-Kaap
Pleasant, safe place to visit. Not a huge amount going on, but a great base for nearby Stilbaai.
James G. - 8th December 2019
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Weather can be unpredictable so take a jumper, and shorts, but overall a lovely place.
Chris D. - 8th December 2019
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Interessante dorp ─ geskiedkundig!
Ben G. - 8th December 2019
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Sal vir seker weer kom.
Dré M. - 8th December 2019
staying in Perlemoenbaai, Wes-Kaap
Veel mogelijkheden, zeker de haaien zien door de Great White Shark tours.
Adri S. - 8th December 2019
staying in Paradyskloof, Wes-Kaap
Ons sal enigiemand aanbeveel na Paradyskloof Eenheid toe.
Gert G. - 8th December 2019
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Rustig, ongelooflik mooi berge.
Mdumiseni S. - 8th December 2019
staying in Bellville, Wes-Kaap
Safe and the locals a friendly.
Madelein M. - 8th December 2019
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
4 Sheep het die beste Karoo-skaaptjoppies!
Annemarie E. - 7th December 2019
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Ek beveel Bloubergstrand vir seker aan as een van die strande langs die Weskus wat besoek moet word!
Charmaine V. - 7th December 2019
staying in Tergniet, Wes-Kaap
Pragtige dorpie, vriendelike mense.
Lorette V. - 7th December 2019
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Ag, net 'n pragtige historiese Karoo dorpie met mooiste huisies en kleurvolle tuine ten spyte van die droogte. Heerlike pizza en heerlike ontbyt by Tuin Ateljee.
Elsie B. - 7th December 2019
staying in Van Riebeeckshof, Wes-Kaap
Pragtige area, ons het nooit onveilig gevoel, baie goeie ligging met betrekking tot lughawe, V&A Waterfront en malls.
Robyn R. - 7th December 2019
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Just very windy.
Marina B. - 7th December 2019
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Jy kan nie net een nag in Prins Albert oorbly nie! Onthou die Rude Chef Bistro mag jy nie misloop nie. Prins Albert is 'n voorbeeld vir die res van Suid-Afrika. Hele dorp is skoon en netjies, mense is happy, opheffing is groot, munisipaliteit is effektief. Dankie Prins Albert, julle is ‘n great team!
Colby W. - 7th December 2019
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Beautiful beaches, stunning walks, shops close by, definitely worth a visit! Stunning views too! lovely restaurants all around.
Patrick N. - 7th December 2019
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Mooi stil tipiese Karoodorpie.
Hannes . - 7th December 2019
staying in Brenton-on-Sea, Wes-Kaap
Hul het puik diens gegee.
Dewald R. - 7th December 2019
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Restaurants are needed!
Theo B. - 7th December 2019
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Lieflike, uitgestrekte strand ideaal vir ver stap. Water minder koud en swemstrande self is besoekersvriendelik. Wind koel en rukkerig met tye en moet jy jou hoed vashou as jy op die strand gaan tyd deurbring. Kan of met korter mooi geskraapte grondpad of langer teerpad bereik word.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za