Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.51 uit 5 gekry volgens 18137 resensies.
Danie L. - 17th September 2018
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Ons het die naweek geniet en die weer was baie lekker. Geen wind!
Wikus K. - 17th September 2018
staying in Bredasdorp, Wes-Kaap
Het Nampo skou bygewoon. Boerdery-uitstallings was uitstekend.
Shawn G. - 17th September 2018
staying in Sentraal Mosselbaai, Wes-Kaap
A beautiful part of the country. Sorry we couldn't stay longer.
Jane V. - 17th September 2018
staying in Onrus, Wes-Kaap
Kan ons asseblief nog 'n ster byvoeg?
Shannon I. - 17th September 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
My happy place!
Konrad L. - 17th September 2018
staying in Paarl, Wes-Kaap
Een van die beste bestemmings in hierdie land!
Andries V. - 17th September 2018
staying in Tergniet, Wes-Kaap
Lekker stil en rustig.
Alison V. - 17th September 2018
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Port Owen is an awesome destination with such warm and friendly people.
Vivienne R. - 17th September 2018
staying in Paarl, Wes-Kaap
Baie lekker en naby omliggende pragtige plase. Mooi omgewing en die rustigheid is heerlik.
Marie C. - 17th September 2018
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Naby baie besienswaardighede.
Chantal T. - 17th September 2018
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Gordonsbaai is 'n lieflikke dorpie, mense is vriendelik daar. As ons Kaap toe gaan maak ons seker ons draai altyd daar!
Lee-roy M. - 17th September 2018
staying in Greyton, Wes-Kaap
I'm definitely visiting the town again.
Juan D. - 17th September 2018
staying in Napier, Wes-Kaap
Baie rustige omgewing, historiese geboue, netjies en 'n skoon dorpie.
Tanja O. - 17th September 2018
staying in Ceres, Wes-Kaap
Moet nooit by Capish gaan eet nie!
Gideon V. - 16th September 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Yzerfontein is 'n pragtige Weskusdorpie met 'n wonderlike, lang sandstrand. Daar is baie te sien en doen in die omgewing wat dit 'n baie goeie bestemming maak.
Arrie M. - 16th September 2018
staying in Die Crags, Wes-Kaap
Ideaal vir natuurliefhebbers en almal wat wil wegbreek van die alledaagse gejaag van die lewe.
Arrie M. - 16th September 2018
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
4 Sheeps Restaurant se lamsburger is heerlik.
Keith G. - 16th September 2018
staying in Worcester, Wes-Kaap
A very clean town!
Esme E. - 16th September 2018
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Vanrhynsdorp is 'n netjiese skoon dorp met vriendelike inwoners.
Justus H. - 16th September 2018
staying in Mykonos, Wes-Kaap
Altyd lekker daar.
Gerhard B. - 16th September 2018
staying in Onrus, Wes-Kaap
Dit was die beste van my 7 dae verblyf vanaf Noord-Kaap tot by Hermanus.
Elsabe C. - 16th September 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Ongelooglike skoon plek en laat jou baie veilig voel. Sal vir seker die mooi kusdorpie besoek. Kos vir jou siel.
Kenneth P. - 16th September 2018
staying in Houtbaai, Wes-Kaap
Posticino restaurant was awesome with excellent lasagne and pizza. Will definitely make the drive from Cape Town just for that pizza.
Brenda L. - 16th September 2018
staying in Robertson, Wes-Kaap
Lovely town with lots of lovely, affordable places to eat. Our favourite is definitely Strictly Coffee.
Brenda L. - 16th September 2018
staying in Montagu, Wes-Kaap
Pragtige kunsgallerye en heerlike eetplekke. Volledige gedokumemteerde historiese staproete. Verskeie ander staptoetes buite die dorp. Pragtige plek. Sal definitief weer moet kom.
Susan D. - 15th September 2018
staying in Longacres Country Landgoed, Wes-Kaap
Dit is 'n heerlike plek en ons was geseënd met die veldblomme wat nog geblom het.
Victoria G. - 15th September 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
The beach is perfect for long walks.
Elmarie C. - 15th September 2018
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Die mooiste strand!
Jessica H. - 15th September 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Pavements need repair as they are uneven and broken in places making it safer to walk on the road. Found the medicinal plant garden a disappointment.
Ilze B. - 15th September 2018
staying in Matjiesfontein, Wes-Kaap
Stunning, historic town! Definitely a bucket list destination.
Andre L. - 15th September 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
'n Stukkie hemel op aarde!
Riana C. - 15th September 2018
staying in Bredasdorp, Wes-Kaap
Lekker plek.
Jacqueline S. - 14th September 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Beeldskoon.
Engela W. - 14th September 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Sal enige tyd The Ghost Walk van Ailsa Tudhope aanbeveel, dink dit is 'n moet-doen vir enige iemand wat Prins Albert vir die eerste keer wil besoek.
Tania B. - 14th September 2018
staying in Ceres, Wes-Kaap
Ceres is 'n pragtige landelike dorpie styf ingewikkel tussen die mooiste berge. Als is waarlik so na aan die natuur daar. Veral nou met die wintersneeu en koue, was dit ideaal.
Anette K. - 14th September 2018
staying in Piesangvallei, Wes-Kaap
Dis naby aan die see en sentrale sakekern van die dorp.
Ronell V. - 14th September 2018
staying in Lutzville, Wes-Kaap
Ons het net oornag, maar 'n oulike dorp tussen berge.
Ronell V. - 14th September 2018
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Oulike dorpie met organiese rooibosteefabriek waar jy video kan sien en teeproe en koop. Eetplekke maak bietjie vroeg toe en net 2 of 3 geskenkewinkels en mall.
Chris T. - 14th September 2018
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Ons was meer in die veld by die blomme as in die dorp, maar het als in die dorp gevind wat nodig is om jou verblyf lekker te maak.
Ella M. - 13th September 2018
staying in Grabouw, Wes-Kaap
Grabouw is a nice place.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za