Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 32136 resensies.
Mishka P. - 5th November 2019
staying in Noree Valley, Wes-Kaap
Many mountain hills and opportunities to venture. Absolute peace and great open space.
Colin I. - 5th November 2019
staying in Robertson, Wes-Kaap
Robertson is a great place if you need peace and quiet.
Vivian . - 5th November 2019
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Die beste, baie om aan toeriste te bied.
Morne V. - 5th November 2019
staying in Port Owen, Wes-Kaap
I will definitely buy some property there.
Kumie J. - 5th November 2019
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Lekker rustig, nog nie deel van Hermanus se yuppies en gedruis nie, maar tog al die nodige geriewe binne bereik.
Cathleen H. - 5th November 2019
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Ons harte is seer oor die verskriklike droogte! Ons kuier altyd lekker daar. Hulle het wonderlike restaurante.
Sanette S. - 5th November 2019
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Oulike dorp. Kan lekker rus en vakansie hou.
Marie T. - 5th November 2019
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Lekker plek.
Jannie J. - 5th November 2019
staying in Dwarskersbos , Wes-Kaap
Ek is mal oor Dwarskersbos.
Zane P. - 5th November 2019
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Natuur en see, alles op een plek, klein dorpie, groot rustigheid.
Rozanne S. - 5th November 2019
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Pragtige dorpie met die beste boeremark!
Rhanda C. - 5th November 2019
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Dit is lekker sentraal en naby alles wat nodig is en verblyf is gemaklik en privaat.
James P. - 5th November 2019
staying in Knysna, Wes-Kaap
The Information Bureau is most helpful and offered many good suggestions to make the stay good. Knysna has become a very busy town. However, the whole Garden Route offers so many diverse activities, that the business of Knysna becomes almost unnoticeable.
Jeanette B. - 5th November 2019
staying in Greyton, Wes-Kaap
My most favourite weekend getaway in the Western Cape.
Delphine P. - 5th November 2019
staying in Table View, Wes-Kaap
Dit is beautiful and friendly. Sal enige tyd teruggaan.
Palesa B. - 5th November 2019
staying in Constantia, Wes-Kaap
Wine tasting at one of the many vineyards here should definitely be on your to do list!
Lizelle L. - 5th November 2019
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Pragtig.
Annelie B. - 5th November 2019
staying in Witsand, Wes-Kaap
Restaurant on the beach needs a bit of cleaning. Food was great, but a good cleansing will do the place good. Especially the fish tank as well.
Sally Z. - 5th November 2019
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Friendly people, down to earth and wonderful sense of community.
Valery H. - 5th November 2019
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Ek is nie 'n dorpsmens nie, maar in terme van alles wat jy mag nodig kry, het die dorp beslis die vermoë om te voorsien.
Carl B. - 5th November 2019
staying in L'Agulhas, Wes-Kaap
Die nuwe Southermost Tip topografiese kaart van Afrika is iets besonders om te beleef. Baie goed gedoen!
Shakes M. - 5th November 2019
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Cape Town is the dream destination.
Lizahn G. - 5th November 2019
staying in George, Wes-Kaap
Stunning plek.
Jeanette B. - 5th November 2019
staying in Door De Kraal, Wes-Kaap
Baie mooi omgewing en naby aan winkels.
Yvonne C. - 5th November 2019
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Ek het die plek se rustigheid waardeer en sal definitief teruggaan.
Chazelle S. - 5th November 2019
staying in Dwarskersbos , Wes-Kaap
Die dorp is heerlik stil en skoon. Lekker om bietjie weg te kom van die stad se gejaag. Sal definitief weer teruggaan Dwarskersbos toe in die toekoms.
Ederies A. - 5th November 2019
staying in Mykonos, Wes-Kaap
Lovely location.
Yusuf A. - 5th November 2019
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Die beste plek om weg te breek vir 'n paar dae.
Welmedine G. - 5th November 2019
staying in Upper Old Place, Wes-Kaap
Nee wat, Knysna is maar eenmaal 'n mooi plek.
Christa C. - 5th November 2019
staying in Porterville, Wes-Kaap
Een van mooiste areas in ons land. 'n Pragtige plattelandse dorpie teen die berg.
Roland Lionel David D. - 5th November 2019
staying in Myburgh Park, Wes-Kaap
Baie rustige area. Lieflike uitsig oor die strandmeer. 2-3 minute se ry na strand en ander besighede.
Vanessa S. - 4th November 2019
staying in Paarl, Wes-Kaap
Wonderful experience - townsfolk are really friendly and helpful.
Johan K. - 4th November 2019
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Baie rustige, amazing plekkie en dis prentjiemooi.
Lester C. - 4th November 2019
staying in Robberg, Wes-Kaap
Green environment.
Suzelle S. - 4th November 2019
staying in Calypso Beach, Wes-Kaap
Baie nice en veilig.
Nash P. - 4th November 2019
staying in Plattekloof, Wes-Kaap
Plattekloof is an amazing place.
Oom Johan W. - 4th November 2019
staying in Seaforth, Wes-Kaap
Vir ons twee pensionarisse was dit 'n heerlike, rustige afsaalplek.
Sybrand D. - 4th November 2019
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Ons het min tyd gehad om die dorp en omgewing te verken, maar dit wat ons kon sien was interessant. Die broeikolonie van malgasse was 'n aangename verrassing.
Desiree R. - 4th November 2019
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
For us that enjoy the bush life, the Groot Brak was great. There is a river to canoe in, beach to swim at, bush to walk in and birds to watch. Conveniently close to Mossel Bay and George for shopping and surfing at Vic Bay. What more do you want? Happy as can be.
Leigh K. - 4th November 2019
staying in Robertson, Wes-Kaap
Robertson is an amazing holiday destination. It's a social space where you can unwind and enjoy the green vineyard views and open spaces.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za