Geverifieerde Resensie
Wes-Kaap
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wes-Kaap bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 44462 resensies.
"Absoluut perfek. Ons het gaan rondry na plekke met name en Strandfontein bly bo aan die lys."
"Small, but has everything you need for a holiday. At least 1 mini-market and a Spar. A number of restaurants and takeaways (try the harbour for authentic fish & chips)."
"Te veel ongewenste persone wat in die nag rondsluip en polisie kan definitief meer patrolie doen in nag."
"Ken Struisbaai al vir baie jare en is steeds verlief op die plek. So baie mooi om te sien en soveel te doen en te ervaar in die omgewing."
"Ons was ongelukkig net vir een aand daar om 'n troue by te woon, maar dis 'n pragtige omgewing en ek dink die wynkelders of plase sou definitief n besoek werd wees as daar tyd was."
"Baie mooi groen na 'n goeie reënseisoen. Die weer is baie lekker tydens die draai van die seisoen."
"Na die reënseisoen is die Kaap pragtig groen en die weer is baie aangenaam met die draai van die seisoen."
"Public transport and public parking are a challenge. Be prepared to walk where even you want to go. Bring flat walking shoes with."
"A lot of the restaurants were closed during the week and limited our options for lunch."
"Only place in the world you get to experience the ocean, excellent cuisine, safety, farm live and all 4 seasons in one day."