Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.52 uit 5 gekry volgens 20117 resensies.
Angelo D. - 31st October 2018
staying in Calypso Beach, Wes-Kaap
Safe, clean and warm waters.
Tokkie D. - 30th October 2018
staying in Riversdal, Wes-Kaap
Hier kry jy die berg waar jy die "Sleeping Beauty" bo-op kan sien, interessante padstalle ens. 'n Rustige dorpie met vriendelike mense, mooi kerkgeboue, outydse huise en selfs ou petrolpompe. Verder is daar genoeg winkels en besighede waar jy kan eet, brandstof ingooi en voorraad opvul.
Annne Marie B. - 30th October 2018
staying in Robertson, Wes-Kaap
Pragtige dorp, met vriendelike mense en heerlike wyne.
Unathi M. - 30th October 2018
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Hermanus is the place to be and I'm thinking of relocating.
Trudie P. - 30th October 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Pragtige plek gaan elke jaar maar die verblyf sien ons nie weer nie dankie!
Ashley D. - 30th October 2018
staying in St James, Wes-Kaap
Very safe environment.
Cindy P. - 30th October 2018
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Hermanus is die beste! Magical plek!
Sigmund D. - 30th October 2018
staying in Paarl, Wes-Kaap
Paarl is a good place to relax at but places close to early.
Pikkie S. - 30th October 2018
staying in Glencairn, Wes-Kaap
Naby Kalkbaai en Simonstad wat baie besienswardighede het.
Eunice J. - 30th October 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
'n Wonderlike toeristebestemming.
Bernise B. - 30th October 2018
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Baie mooi skoon.
Elize P. - 30th October 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Mooiste dorpie ooit! Heerlike eetplekke, alhoewel jy moet weet watter is oop en op watter tye. Rustig, mooi natuur en pragtige gerestoureerde huisies.
Charmain P. - 30th October 2018
staying in Voorbaai, Wes-Kaap
Stunning.
Rhonwyn H. - 30th October 2018
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Friendly people, clean town. Lots to see and can drive to neighbouring towns.
Cheryl S. - 30th October 2018
staying in Paradys, Wes-Kaap
This is a must stop over. It's in a quiet area and with the most stunning view.
Adri C. - 30th October 2018
staying in Britanniabaai, Wes-Kaap
Area is stil en veilig. Strand is super skoon en mense rondom vriendelik. Beste vakansie ligging in die Weskus.
Jacky M. - 30th October 2018
staying in Table View, Wes-Kaap
Table View area is safe.
Elmarie V. - 30th October 2018
staying in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap
Pragtige dorpie en alles is loopafstand van mekaar af. Veilige strate en vriendelike mense.
Marietjie O. - 30th October 2018
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Skoon en netjiese dorp. Heerlik om daar te kuier. Mense vriendelik en behulpsaam.
Awanda V. - 30th October 2018
staying in Houtbaai, Wes-Kaap
Love the marketplace!
Annelie F. - 30th October 2018
staying in Riebeek-Wes, Wes-Kaap
Pragtige dorp en vriendelike mense!
Cheryl V. - 30th October 2018
staying in Napier, Wes-Kaap
Regtig die moeite werd om die prag dorpie te verken. Veral Saterdae se plaasmark is 'n wenner.
Bernice K. - 30th October 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Ons het ons morsdood gesoek na 'n kafee en apteek! Dis definitief nie die plek om geskenkies vir geliefdes te koop nie. Meeste is kunswerke en min daarvan is billik geprys. Dis 'n pragtige dorp en baie skoon.
Carole Ann V. - 29th October 2018
staying in De Kelders, Wes-Kaap
It is fantastic.
Constance L. - 29th October 2018
staying in Robertson, Wes-Kaap
Robertson is 'n baie mooi toeriste-aantreklikheid en sal baie graag weer soontoe gaan.
Bart D. - 29th October 2018
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Visit the Chris Bernard museum.
Martin V. - 29th October 2018
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Sal die plek beslis aanbeveel.
Martha E D. - 29th October 2018
staying in George, Wes-Kaap
Beste plek in Suid-Afrika.
Adri O. - 29th October 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Wonderlike bestemming!
Fanie V. - 29th October 2018
staying in Lutzville, Wes-Kaap
Baie mooi omgewing en baie interessanthede om te sien.
Karel I. - 29th October 2018
staying in Ceres, Wes-Kaap
Ceres is te warm.
Elmarie H. - 29th October 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Pragtige en rustige dorpie. Lekker plekkie om te kom ontspan en weg te breek van die stad se lawaai en gejaag.
Herchell F. - 29th October 2018
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Fantastiese plek om te besigtig.
Sue N. - 29th October 2018
staying in Stanford, Wes-Kaap
Hidden gem!
Johan W. - 29th October 2018
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Net die plek om dwarsdeur die jaar te onspan, buite seisoen natuurlik.
Diana L. - 29th October 2018
staying in Muldersvlei, Wes-Kaap
Die area is baie droog nou oor al die waterbeperkings, maar dit maak geen verskil aan die gehalte kliëntediens by Hawksmoor. Ons het ook die Cape Holiday Show bygewoon en dit was groter as wat ons verwag het.
Hannes J. - 29th October 2018
staying in Brandwacht, Wes-Kaap
Rustige omgewing.
Zelda C. - 29th October 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
I love Oudtshoorn and travel there once or twice a year.
Norman L. - 29th October 2018
staying in Velddrif, Wes-Kaap
My sole purpose for my visit to Velddrif was to do bird watching in the area. Velddrif and the surrounding areas is a 'Birders Paradise'.
Marilize B. - 29th October 2018
staying in Robertson, Wes-Kaap
Robertson bly een van my gunstellinge. Altyd iets om te doen.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za