Geverifieerde Resensie
Wes-Kaap
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wes-Kaap bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 44462 resensies.
"As jy kom om te ontspan is Plettenbergbaai fantasties. Ons het al die plaasstalle besoek en die besighede ondersteun en Knysna was lekker naby vir uitstappies."
"Die mooiste natuurskoon en heerlike eetplekke met vriendelike diens maak die Weskus 'n gewilde toeristebestemming ."
"Fantastiese dorp. Ek het ongelukkig nie veilig genoeg gevoel om alleen langs die Cliff Path te stap nie. Dis 'n groot jammerte. Andersins, baie aangenaam."
"If you look around you will find things of interest. Fairly central to small towns like Hopefield and Paternoster."
"Snaakse ligging, maar ek vermoed die hele area daar is maar so. Baie beter as Gauteng."
"Kaapstad is 'n wêreld in een stad. Hier is iets vir almal en die natuurskoon is asemrowend mooi. "
"Tulbagh is 'n lieflike dorp met vriendelike inwoners. Almal het ons welkom laat voel."
"Sadly even in this beautiful town are the effects of Covid clearly visible. Many shops and restaurants closed, perhaps temporarily, few tourists and generally very quiet."
"Die dorpie is pragtig. Het toevallig die plekkie ontdek. 'n Definitiewe moet-sien!"
"Kaapstad bied vermaak vir alle klasse en rasse. Ons was nog nooit teleurgesteld nie; van eetplekke na verblyf en vermaak. Dis die perfekte vakansiedorp."