Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

Four Seasons Guest House

"Dit is die skoonste dorp wat ons in 'n lang tyd gesien het. 'n Baie rustige dorp met geen swaar verkeer nie. Die mense in die besighede is vriendelik. Die Klipheuwel was 'n bonus. Wonderlike kos en gebak."

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

A Bit of Home

"Relative paradise with a vibey and friendly dorp attached."

Kaapstad, Wes-Kaap

Cape Paradise Lodge

"Beautiful clean city."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Bisibee

"Netjiese en vriendelike dorp."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Pladda in Plett

"Verskriklik lekker! Desember, restaurante is onbekostigbaar! Maak gebruik van Kwikspar, Spur en Skiboat club! "

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

La Paix Guesthouse

"Nie veel om te doen nie, maar mooi kleindorpie en almal vriendelik."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Estoril Villa 72

"Baie om te sien en te doen. Netjiese dorp, sien heeltyd mense besig om paaie reg te maak en gras te sny. Puntsmanne en -vroue op diens by verkeersligte met load shedding. Mosselbaai is baie besig in Desember, maar het 'n lekker vibe vir oud en jonk."

Klaarstroom, Wes-Kaap

Klaarstroom Guest House

"'n Goed bewaarde geheime juweel!"

Paarl, Wes-Kaap

Seventeen Lillies

"Beautiful clean environment."

Gansbaai, Wes-Kaap

Kormorant Apartment

"Pragtige omgewing om rond te ry en Spar voorsien regtig in alle behoeftes."

Velddrif, Wes-Kaap

The Sunset Villas

"Mal oor die plekkie. Heerlik geëet by Die Visvlekhuis. Weskus het ons Harte gesteel."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

96 Strand Beach House

"Ons bly in Langebaan en dit is altyd lekker om in Lambertsbaai te gaan kuier! Opregte, vriendelike mense, oral waar jy gaan! Ons was by die Malkopfees en dit was great gewees! 10/10! Sien julle gou weer!"

Prins Albert, Wes-Kaap

Ta Mala's Self-Catering Cottages

"'n Karoo-dorpie wat jy moet sien!"

Merweville, Wes-Kaap

Oasis Cottage

"Dis 'n oulike dorpie met vriendelike mense. Dis beslis die moeite werd vir 'n oornagstop en as jy op soek is na rustigheid."

Langebaan, Wes-Kaap

Long Acres Bahamas Accommodation

"Liedevolle mense. Gasvry. Lekker vakansie-atmosfeer."

Knysna, Wes-Kaap

Point Lodge

"Goeie ligging en 'n goeie vakansiebestemming."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Dagbreek

"Baie interessante plekkie. Die lekkerste skaaptjoppies gekry. Gaan weer daar skaap koop op pad terug Polokwane toe."

Langebaan, Wes-Kaap

Long Acres Bahamas Accommodation

"Beautiful town and beautiful tourist sites."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Aloe Ridge Self-Catering

"Definitief 'n besoek werd."

Langebaan, Wes-Kaap

7-on-ZEUS The Loft & The Studio

"The West Coast is always a winner when travelling."

Kaapstad, Wes-Kaap

Grandview Guesthouse

"All elements in one city. Amazing. "

Jacobsbaai, Wes-Kaap

De Ware Jacob

"Ek sal die plek vinnig aanbeveel vir 'n lekker wegbreeknaweek."

Boland, Wes-Kaap

Fynbosrust

"Mooiste natuurskoon en vriendelike mense."

Knysna, Wes-Kaap

Mary's Window

"Knysna is a fabulous travel destination with much to see and do. Very clean and organised town by South African standards. The surrounding areas are great, with many options for sight seeing and walking. Many places to dine."

Blad
Blad 185 - Wys 5521 tot 5550
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang