Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Mosselbaai, Wes-Kaap

Vista Bonita Apartments

"Pragtige en ideale vakansie vir skoolverlaters."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Van Biljon Cottage

"Heelwat toeriste-attraksies en avontuuraktiwiteite met gevestigde vakansiegangers en baie verblyfopsies."

Prins Albert, Wes-Kaap

Teen die Randjie

"Pragtige dorpie met baie potensiaal. Groter advertensieborde vir Prins Albert Olives en Weltevrede Vye Plaas moet in die dorp opgesit word. Min eetplekke beskikbaar."

Kaapstad, Wes-Kaap

On 17 Avondale

"So many different things to do and see in Cape Town! Buy bottled water and also carry cash on you! Always check that you have locked your car before going anywhere."

Wildernis, Wes-Kaap

The Tops Guest House

"Be prepared to climb a few stairs."

Knysna, Wes-Kaap

Beacon House

"Load shedding was a bit inconvenient."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Suidersee, Hartenbos

"Awesome vir ouers en kinders."

Kaapstad, Wes-Kaap

Portico 801

"Dit was so skoon en die mense self was so vriendelik."

Murraysburg, Wes-Kaap

Het Buiten Huisje

"The farm Badsfontein was wonderful but not sure I would travel to Murraysburg town itself to visit."

George, Wes-Kaap

Moregloed

"Die teenwoirdigheid van veiligheidsdienste asook verkeerspersoneel oral in Eden distrik baie sigbaar en hulpvaardig. Een van die skoonste dorpe. Baie netjies. Toilette by strande skoon en versorg. Die beskikbaarheid van busdienste oral in die dorp was opvallend. 'n Moet is die 7 passe tussen George en Knysna en die kaaimanspas tussen Wildernis en George. Netjiese Outeniquapas saam met Montagupas baie lekker. So baie om te doen in en rondom George. Die Aarbeiplaas naby die lughawe was 'n verborge juweel. 'n Moet vir almal veral mense met kleiner kinders. Moet asb nie Elvis Brew coffee shop vergeet nie."

Kaapstad, Wes-Kaap

Heidel-herberg

"Verkeer kan nogal erg ophoop. Gelukkig was ek op 'n motorfiets wat deur die verkeer kon vleg."

Kaapstad, Wes-Kaap

Cape Collection - Hibernian Towers 904

"Strand is way too windy. The wind never stops blowing."

Langebaan, Wes-Kaap

Silver Oaks

"Goeie koffieplekke, veral West Coast Roasters."

Worcester, Wes-Kaap

Kleine Nessie

"Good place for a night's stop or 2. Makes getting to the bowls club easy."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Olive Grove Guest Farm

"Pragtige, skoon dorp met puik diens en geriewe."

Prins Albert, Wes-Kaap

Karoo-Rust

"Ons gunsteling dorpie!"

Kaapstad, Wes-Kaap

Admiralty B&B

"Lekker plek om te wees. Veral die strande en inkopiesentrums"

Mosselbaai, Wes-Kaap

Portobelo 42

"Kaai 4 braai fantasties, asook die ontbyt by Krotoa is heerlik!"

Kaapstad, Wes-Kaap

Willow Way

"Altyd wonderlik om in die Kaap te kuier en baie nuwe bestemmings in die Contantia area waarvan mens nie altyd bewus is nie. Constantia Uitsig, Constantia Glen, Groot Constatia, Buiteverwachting , Chardonnay Deli, Silver Mines Natuurreservaat en nog vele meer."

George, Wes-Kaap

Maitland 3D Fraai Uitzicht

"Sal definitief weer kom. Was lieflik."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Deo Glory

"Unfortunate with weather. As most activities require good weather, we missed out."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Greeff Cottages

"Oudtshoorn is a wonderful family experience. We visited the Cango Wild life ranch and the Cango Caves. Both were fascinating experiences. The kids loved it! What a beautiful part of our country."

Ceres, Wes-Kaap

Beagle's Inn

"Sal beslis weer daar 'n draai kom maak."

Paternoster, Wes-Kaap

Marlyn and Dolfyn Self-catering

"Lieflike plek en rustige atmosfeer."

Greyton, Wes-Kaap

Ridgeworth Cottage

"Warm en gasvrye dorpie. Restaurante is die moeite werd al is dit aan die duur kant."

Mosselbaai, Wes-Kaap

ATKV Hartenbos - Camping

"Dit lyk netso lekker. Ons het 'n paar keer deur gery soontoe, maar Hartenbos bly ons eerste liefde."

Blad
Blad 185 - Wys 5521 tot 5550
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang