Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.51 uit 5 gekry volgens 18513 resensies.
Paul K. - 2nd April 2018
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
A beautiful location for a visit or holiday.
Jurgens W. - 2nd April 2018
staying in Worcester, Wes-Kaap
Bosjes was uitstekend.
Nica E. - 2nd April 2018
staying in De Kelders, Wes-Kaap
Rustige atmosfeer.
Renaldo M. - 2nd April 2018
staying in Vermont, Wes-Kaap
Vermont is 20 min drive from the buzz of Hermanus. However there is a mall in the middle of Hermanus and Vermont which has all the necessary stores for groceries or indulging in retail therapy without the queues.
Gert J. - 2nd April 2018
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Dankie vir julle vriendelikheid en goeie diens.
Candice S. - 2nd April 2018
staying in Swellendam, Wes-Kaap
It’s a beautiful historical town and the mountain range is phenomenal.
Bennie D. - 1st April 2018
staying in Bellville, Wes-Kaap
Ons kom weer volgende jaar Paasnaweek!
Izak C. - 1st April 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Algemene artikels buitensporig duur!
Harry V. - 1st April 2018
staying in Ruiterbos, Wes-Kaap
Buiten 'n paar goeie padstalletjies met die gewone is daar nie veel.
Otto S. - 1st April 2018
staying in Heatherlands, Wes-Kaap
Outydse waardes en groot, pragtige tuine en baie boomryk.
Peter F. - 1st April 2018
staying in Knysna SSB, Wes-Kaap
Knysna het baie verander, sal meer original winkels will sien.
Jaco S. - 1st April 2018
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Naby alles.
Marius D. - 1st April 2018
staying in Klawer, Wes-Kaap
Klein dorpie, maar sentraal geleë en baie rustig.
Rhodé S. - 1st April 2018
staying in Milnerton, Wes-Kaap
Alles is lekker naby en klomp verskillende winkels wat beskikbaar is. Nie te ver van toerisme-attraksies nie.
Marieta S. - 31st March 2018
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Beslis een van ons pragtige strande.
Mischanne V. - 31st March 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Wat 'n lieflike dorp! Egte Karoo gasvryheid en so baie interessante plekke om te beleef en te geniet. Prins Albert sien ons vir seker weer.
Kelvin D. - 31st March 2018
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Tulbagh is a beautiful location, small and quaint. It is worth staying outside of Tulbagh main streets as trucks roar up and down braking with their airbrakes that sounds loud at night. Manley Wine Lodge and Tulbagh Hotel both serve very good food in their restaurants. Oakhurst Olives do a fantastic olive tasting and at Twee Jonge Gezellen the wine/MCC tastings are upstairs on a lovely sunny terrace where you could sit for hours looking at the beautiful scenery. Spar has a wide range of fresh food if you are doing the self-catering option, or want lunchtime snacks. You really need a good couple of days to go to all the attractions that surround Tulbagh. Will have to pay another visit to see what we missed.
Sarel N. - 31st March 2018
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Pragtig!
Helmuth Z. - 31st March 2018
staying in Greyton, Wes-Kaap
Lieflike, rustige atmosfeer, netjies met pragtige ou akkerbome langs strate. Beslis 'n plek om te gaan rus en ontspan. A great retreat!
Mev Valerie D. - 31st March 2018
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Asemrowende natuurskoon en vriendelike mense!
Tercia M. - 31st March 2018
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
Lieflike plek.
Jonathan S. - 31st March 2018
staying in Velddrif, Wes-Kaap
Baie lekker dorp.
Philip M. - 31st March 2018
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
As jy eers hier is is daar baie mooi dinge baie naby.
Denise O. - 30th March 2018
staying in Voorbaai, Wes-Kaap
Just beautiful!
Molly S. - 30th March 2018
staying in Robertson, Wes-Kaap
Dorpie met baie vriendelike gesindheid. Wil weer kom kuier.
Larry H. - 30th March 2018
staying in Robertson, Wes-Kaap
Nice town.
David R. - 30th March 2018
staying in Rawsonville, Wes-Kaap
Nice town, if you need to get braai meat their sausage is really tasty.
Jay H. - 30th March 2018
staying in De Rust, Wes-Kaap
We love De Rust! It should be promoted more often.
Erika C. - 30th March 2018
staying in De Kelders, Wes-Kaap
Rustige atmosfeer en gerieflik naby Gansbaai vir nodige aankope. Ideale bestemming vir stadsjapies wat wil wegkom van die stad se gewoel en lawaai. Sal definitief weer besoek.
Erika C. - 30th March 2018
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Bloubergstrand was nog altyd my gunsteling vakansiebestemming. My hoogtepunt was tydens naweke wanneer die "kite surfers" die wind trotseer en die strand opvrolik met hulle kleurvolle vlieërs. Onvergeetlike ervaring.
Erika C. - 30th March 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Al my verwagtige oortref. 'n Lafenis vir 'n stadsbewoner. Ons sal Paternoster gewis weer besoek.
Erika C. - 30th March 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Al my verwagtinge oortref en nog meer. Hemel op aarde vir 'n stadsbewoner wat wil wegkom van die betonoerwoud se gewoel en lawaai.
Erica M. - 30th March 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Prins Albert is 'n moet sien. Daar is soveel om te sien. Die Swartbergpas is asemrowend.
Johan T. - 30th March 2018
staying in Reebok, Wes-Kaap
Stil plekkie vir ouer persone om lekker weg te breek van die besige stadslewe.
Priscilla B. - 30th March 2018
staying in Montagu, Wes-Kaap
Goed toegerus en baie aktiwiteite vir ‘n interessante kuier.
Linda H. - 29th March 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
'n Pragtige dorpie aan die voet van die Swartberge waar mense nog belangstel in mekaar en die inwoners uit hulle pad gaan om toeriste waarde vir hulle geld aan te bied. Gaan kyk gerus.
Dup D. - 29th March 2018
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Warm, maar lekker om te sien die mense in die winkels is steeds baie vriendelik. Van die straat af lyk die plek maar bietjie verniel, maar aangename ervaring.
Petra P. - 29th March 2018
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Altyd die beste toeriste stop en rus besienswaardige plek.
Petro L. - 29th March 2018
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Heerlike tyd beleef en sal weer gebruik maak van akkommodasie.
John V. - 29th March 2018
staying in Wellington, Wes-Kaap
Die vallei is pragtig.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za