Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Swellendam, Wes-Kaap

Rosehaven Cottage

"Ongelooflike mooi dorp met die lekkerste restaurantjies en lekker mense."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Sandy Footprints

"Sal dit aan almal aanbeveel."

Pearly Beach, Wes-Kaap

Pearly Tides

"Dit is hemel op aarde. As jy rus en vrede vir jou siel soek is dit die plek om te wees. Pragtige wit strande waar jy jou bene kan moeg stap."

Sedgefield, Wes-Kaap

Sedgefield Island Villa

"Die inwoners is baie vriendelik en behulpsaam."

Dwarskersbos , Wes-Kaap

Noordewind

"Net die MTN-ontvangs is baie swak tydens loadshedding."

Paternoster, Wes-Kaap

Astrandt 3

"Altyd pragtig, oulike winkels en gallerye, genoeg eetplekke met heerlike kos en strande is skoon en die see asemrowend mooi."

Calitzdorp, Wes-Kaap

3 Queen Street

"Lieflike plattelandse dorpie!"

Agulhas, Wes-Kaap

Stonehouse on Main

"We thoroughly enjoyed our visit in Agalhus. A must for people that love Africa and South Africa. We enjoyed also the fish and chips at the seashore. Beautiful memory of an unforgettable visit at the southernmost tip of Africa."

Wildernis, Wes-Kaap

Thomas Ville By the Sea

"Did not stay long, but the one-night experience was good."

Kaapstad, Wes-Kaap

30 on Grace

"Great stay. Thank you Roy, I will be back again."

Sedgefield, Wes-Kaap

40 Montage Village

"Sal die dorp aanbeveel."

Kaapstad, Wes-Kaap

Joy's Place Guesthouse

"Cape Town is a big, beautiful city, with lots of attractions. A person cannot do them all at once. In fact, it is my 3rd visit to Cape Town. There is still a lot to see. 2023 we are there! It is going to be awesome. "

Kaapstad, Wes-Kaap

The Boardwalk Accommodation

"The Boardwalk is naby genoeg aan Stellenbosch met al die wonderlike wynplase en restaurante in die omgewing, maar ook naby genoeg dat ons in een dag Waterfront en Bo-Kaap toe kon ry."

Yzerfontein, Wes-Kaap

21 on Bakoond

"Mooiste Weskusdorp."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

@ Mango's

"Geen werklike kontrei uniekhede soos bv. Graaff Reinett en Colesberg nie."

Kaapse Roete 62, Wes-Kaap

Bon Accord Farm Cottages

"Ons al 'n paar keer gery, en gaan dit nog baie doen! Ons het 'n pragtige land."

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

Amelia's by the Sea

"Pragtige strande en vriendelike mense!"

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Die Skilpadjie

"Wonderlike, veilige area."

Kaapse Roete 62, Wes-Kaap

Rivierzicht River Resort

"Dit is omtrent 'n uur se ry van die Kaap af. Die uitsig is amazing. En daar is baie wynplase langs mekaar."

Kaapstad, Wes-Kaap

Wind-Rose Guest House

"Cape Town is the best place to be, especially this time of the year."

Uniondale, Wes-Kaap

Uniondale Manor Guesthouse

"Uniondale is 'n pragtige dorp, en die omgewing is 'n lus om te verken. Die Kloof en Potjiesberg is 'n fees vir fotograwe en motorfiets-ryers. Maar verder is daar niks om te doen, of om te sien nie. Op 'n Saterdagmiddag, en -aand is Uniondale 'n spookdorp, letterlik. As die Hungry Ghost en die Aloe kafee nie daar was nie, sou dit net 'n deurry-dorp gebly het. Die Hungry Ghost se atmosfeer en kos is om boeke oor te skryf. As jy nie hier geeët het nie, het jy baie gemis! Maar die straatbedelaars oral in die hoofstraat bederf regtig die rustigheid en sielsrus. Baie kan gedoen word om toeriste te laat stilhou en te laat veilig voel. Sal definitief weer Uniondale besoek, maar dit sal net wees vir die omliggende paaie en die Hungry Ghost se kos!"

Somerset-Wes, Wes-Kaap

Sweeter Than Sultana

"Somerset West is an absolutely beautiful area."

Agulhas, Wes-Kaap

Lighthouse Stay

"Nie veel om te sien nie, maar die bietjie wat ons gesien het was baie nice gewees."

Mosselbaai, Wes-Kaap

ATKV Hartenbos

"Baie baie nice sal enige tyd teruggaan."

Blad
Blad 197 - Wys 5881 tot 5910
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang