Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 36180 resensies.

Kaapstad, Wes-Kaap

Barnacle Tree Cottage

"Nice places, good people and more."

Calitzdorp, Wes-Kaap

Die Bosvarkie Accommodation and Camping

"Ons het Calitzdorp so geniet. Vriendelike mense, mooi skoon area en mense is so behulpsaam."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Lagoonette

"Baie skoon en netjies."

Velddrif, Wes-Kaap

Riverview

"Baie aktiwiteite soos bv. voëlkyk en visvang op die rivier. Oulike eetplekke in Bokkomlaan."

Kaapse Roete 62, Wes-Kaap

Rivierzicht River Resort

"Dis 'n pragtige area met heelwat om te doen."

George, Wes-Kaap

Alpine Inn

"Pragtige netjiese deel van ons mooi land. Kan sien mense aan stuur en inwoners doen baie moeite."

Gouritz, Wes-Kaap

SandyPaws

"Awesome, great place."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Old Mill Lodge & Restaurant

"Beautiful surroundings and friendly people."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Sleep @ 74

"Die dorpie is mooi en skoon. Dit was 'n aangename plek."

Gansbaai, Wes-Kaap

Harbour View

"Gansbaai is 'n mooi en rustige dorp."

Mosselbaai, Wes-Kaap

29 @ Weenen

"Mal oor Mosselbaai sal vir seker weer kom."

Kaapstad, Wes-Kaap

Manella On Kloof

"Mal oor die metropolitaanse vibe!"

Kaapstad, Wes-Kaap

Vergenoegd Guesthouse

"Baie vriendelike en hart mense, ongeloolik baie om te doen. Bucket list."

Robertson, Wes-Kaap

Buitehof Kelder

"Love omgewing en restaurante en wynplase."

Kleinmond, Wes-Kaap

Huisie-by-die-See

"Altyd lekker om in Kleinmond te kuier."

Kaapstad, Wes-Kaap

St Tropez 1006

"Cape Town is a beautiful and popular city and a person needs to book in advance to get the perfect accommodation."

Kaapstad, Wes-Kaap

205 New Cumberland

"Ek sal Kaapstad vir enige mens aanbeveel - baie om te sien en te doen, redelik veilig om langs strande te loop (net nie alleen nie). Besienswaardighede is bekostigbaar, verblyf is egter buitensporig hoog."

Kaapstad, Wes-Kaap

Smithland 3-Bedroom House

"Kaapstad het verskeie opsies vir mense met budgets."

Prins Albert, Wes-Kaap

Onse Rus Guest House

"Vir seker aan te bevole."

Kaapse Wynlande, Wes-Kaap

Vigne Cottage

"Always my happy place no matter where we go in Cape Winelands."

Kaapstad, Wes-Kaap

Sunset Studio 11

"Verkeer is erg. Verder baie lekker."

Kleinmond, Wes-Kaap

Karinchen

"It's our favourite place. A quiet town. We just love it."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Sandy Feet

"Baie skoon en netjiese plek."

Kaapstad, Wes-Kaap

The Wild Fig

"Lekkerste en mooiste plek in ons land!"

Blad
Blad 197 - Wys 5881 tot 5910
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang