Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.52 uit 5 gekry volgens 19652 resensies.
Bennie K. - 4th July 2018
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Pragtige Karoo-dorp!
Roland K. - 4th July 2018
staying in Bredasdorp, Wes-Kaap
Pragtige plek en omgewing.
Cecile B. - 4th July 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Een van my gunsteling plekke.
Christine D. - 4th July 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Baie min restaurante is oop gedurende die wintervakansie, so wees voorbereid. Daar is wel 'n winkel wat vir jou al die basiese dinge het en die naaste dorp, sowat 30 km of minder, het 'n baie ordentlike winkelsentrum.
Joyce G. - 4th July 2018
staying in Greyton, Wes-Kaap
Love Greyton and will be returning.
Marelise V. - 4th July 2018
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Loved Rose Cafe. Personal service and a wonderful 'platteland' experience.
Gideon B. - 4th July 2018
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Baie mooi.
Bridget R. - 3rd July 2018
staying in Grottobaai, Wes-Kaap
There was just a shortage of bath towels, as what was supplied did not dry in between showers due to the weather.
Magdel K. - 3rd July 2018
staying in Breedekloof, Wes-Kaap
Pragtige area, baie spesiaal in die winter. Winterberg Mountain Inn was wonderlik. Waverley ook!
Lebogang G. - 3rd July 2018
staying in Goodwood, Wes-Kaap
I enjoyed my one night stay in Goodwood, is a nice place to be at.
Sandra F. - 3rd July 2018
staying in Nuweland, Wes-Kaap
Ons het baie verdwaal, seker maar omdat ons nie daardie deel van die Kaap so goed ken nie. Baie besige deel en het 'n pragtige winkelsentrum.
Anthea V. - 3rd July 2018
staying in Hermanus, Wes-Kaap
A great town to get away and enjoy the whales.
Picca D. - 3rd July 2018
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Soos in baie dorpies is die hoofstraat nie aantreklik nie, maar neem gerus die tyd en ry in die agter straatjies om die juwele te ontdek.
Charlton M. - 3rd July 2018
staying in Welgelegen , Wes-Kaap
Super safe area. Besides I am from the Cape so I will recommend this area.
Neels M. - 3rd July 2018
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Baie mooi en lekker.
Charmaine B. - 3rd July 2018
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Sal verseker terug keer.
Kelpie O. - 3rd July 2018
staying in Houtbaai, Wes-Kaap
Pragtige hawe dorpie met heerlike eetplekke en ‘n veilige strand vir die kinders!
Karin B. - 2nd July 2018
staying in Robertson, Wes-Kaap
Baie om te sien en doen.
Raubie R. - 2nd July 2018
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Die dorp kan dalk beter bemark word, ook buite die blomseisoen. Daar is heelwat juweeltjies in die dorp en dis jammer dat sommige ou geboutjies en huise nie gerestoureer word nie.
Zamazulu Z. - 2nd July 2018
staying in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap
It wasn't my first time and definitely not the last.
Cheslin V. - 2nd July 2018
staying in Muizenberg, Wes-Kaap
I would like to go for a whole week.
Fransco J. - 2nd July 2018
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Baie eenvoudige dorpie, met beperkte toeriste besienswaardighede.
Lauren T. - 2nd July 2018
staying in Groenpunt, Wes-Kaap
Close enough to town and Waterfront attractions.
Margo L. - 2nd July 2018
staying in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap
Neem eerder 'n Uber as om te stap in die aand.
Shawn S. - 2nd July 2018
staying in Paarl, Wes-Kaap
Paarl doesn't really have Uber/taxify services should make use of shuttle services which is more expensive though.
Chrisencia E. - 2nd July 2018
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Rustig. Lekker naby die see en winkelsentrums nie te ver van jou af nie.
Ibtishaam S. - 2nd July 2018
staying in Porterville, Wes-Kaap
Very small community, beautiful area. If you enjoy road trips then Porterville's 2 hour drive will be fun for you. If you need anything there are shops with very reasonable prices too.
Jacobus S. - 2nd July 2018
staying in Ladismith, Wes-Kaap
Dorp is vriendelik en redelik netjies.
Carlett S. - 2nd July 2018
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Goed geleë!
Frances V. - 2nd July 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Dit is ons 'happy place'.
Anthea V. - 2nd July 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Dis definitief 'n skilderagtige dorpie teen pragtige grysblou branders!
Lezl V. - 2nd July 2018
staying in Thesen Islands, Wes-Kaap
Fantastiese area.
Martlie J. - 2nd July 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
So gekommersialiseer. Teleurstellend. Mis die vissersdorpie!
Eloise J. - 2nd July 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Dis naby die strand.
Jacques H. - 2nd July 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
So baie goed weggesteekte dinge om te doen!
Ilze D. - 2nd July 2018
staying in Paarl, Wes-Kaap
Paarl is a beautiful gem of the Western Cape and we spent two evenings there because of the scenery and the activities that we could do. It offers historic elements such as the Taalmonument and the Afrikaanse Taalmuseum, and several wine routes that is easily accessible.
Ilze D. - 2nd July 2018
staying in Rondebosch, Wes-Kaap
Rondebosch is 'n netjiese bestemming met oulike kuierplekke en dit is slegs 15 minute se ry van die middestad af. Dit is baie veilig en definitief 'n plek waar ons weer sal bly as ons Kaap toe gaan.
Lorraine E. - 2nd July 2018
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
Pragtige strand, vriendelike mense.
Danique C. - 1st July 2018
staying in Noordhoek, Wes-Kaap
Be sure the stay over at Noordhoek on a Wednesday when they have their evening market! Live music, food stalls, family atmosphere, it was lovely!
Danie L. - 1st July 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Netjiese dorp met aand- en Saterdagoggendmark. Baie om te geniet en te verken. Beslis die moeite werd om oor te slaap op pad na verdere bestemmings, of selfs daarheen te gaan vir 'n kort vakansie.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za