Geverifieerde Resensie
Wes-Kaap
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wes-Kaap bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 44462 resensies.
"Rustig met genoeg goeie eetplekke as jy nie self wil kosmaak nie. Goeie basis om van daar uit te ry na ander Weskus-dorpies."
"Definitely worth staying over in Ceres during the snowy season, to ensure that you are exploring the snow-filled mountains bright and early."
"Lambertsbaai het 'n verwaarloosde voorkoms en is nie my gunsteling-seebestrmming nie."
"Die pad bietjie sleg vir 'n gewone kar om te ry. Daar is heelwat gate in grondpad."
"We didn't had time to visit Tulbagh but with previous experience it's a very awesome place to visit."
Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Plakkies Vakansie Akkommodasie"Doing a good job from what we saw!"
"Wilderness has a very special and artistic atmosphere. So much to do and see and wonderful to just relax in this beautiful town and surroundings."
"Barrydale was 'n teleursstelling. Die dorp het sedert ons laaste besoek beslis agteruit gegaan."
Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
114 On Main Beach House"Die blomme was pragtig en ons ander akkommodasie in Langebaan was baie goed."
"Baie netjiese en skoon dorp. Pluimpie vir die plaaslike munisipaliteit vir die netheid van die dorp."
"The information centre was closed due to a death so we couldn’t learn more about the town."
"Vervoer in hierdie dorpie is effens moeilik om te reel. 'n Huurmotor word aangeraai as jy nie self afry nie."