Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 31137 resensies.
Faan K. - 5th May 2019
staying in Robertson, Wes-Kaap
Pragtige dorpie met besienswaardighede. Heerlike restaurante naby die gastehuis.
Lorna B. - 5th May 2019
staying in Die Boord, Wes-Kaap
Puik ontbyt.
Johan C. - 5th May 2019
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Baie skoon dorp.
David D. - 5th May 2019
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Het Plett vir die eerste keer eksploreer en was beïndruk met wat die pragtige dorpie alles bied.
Belinda C. - 5th May 2019
staying in Jongensfontein, Wes-Kaap
Pragtig.
John Sydney T. - 5th May 2019
staying in Heatherlands, Wes-Kaap
Peaceful beautiful and quite area.
Priscila R. - 5th May 2019
staying in Knysna, Wes-Kaap
Beautiful! Beautiful! Beautiful! We certainly want to be back. It’s very relaxed out of peak season. Something we absolutely loved!
Eugene B. - 5th May 2019
staying in Voor-Paardeberg Wyn Wyk, Wes-Kaap
Paarl-omgewing pragtig.
Laura M. - 5th May 2019
staying in Doringbaai, Wes-Kaap
Ideale plek om te gaan afskakel en weg te kom van die gedruis van die lewe.
Louis W. - 5th May 2019
staying in Montagu, Wes-Kaap
So mooi dorp met karakter en nostalgie.
Rhoda N. - 5th May 2019
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Die beste bestemming aan die Weskus.
Jaco W. - 5th May 2019
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Lekker vakansieplaas.
Gerrit V. - 4th May 2019
staying in Sederberg, Wes-Kaap
Pragtige omgewing en hulle is besig om die paaie op te gradeer wat altyd 'n goeie en slegte kant het - dis lekker om op goeie paaie te ry maar mense wat nie die mooi omgewing waardeer nie, ry te vinnig en gevaarlik en dan volg onsierlike relings en waarskuwingsborde wat afbreek maak aan die omgewing.
Eric B. - 4th May 2019
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Puik. Voel of ons in 'n ander wêreld was.
Gerrit V. - 4th May 2019
staying in Wes-Kaap
My wêreld. My mense.
Ilsa C. - 4th May 2019
staying in Claremont, Wes-Kaap
Lovely suburb.
Rodney R W. - 4th May 2019
staying in Breederiviervallei, Wes-Kaap
A must visit and very beautiful!
Ronel E. - 3rd May 2019
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
Absoluut sielsryke, onverbeterlike bestemming vir 'n ruskansie. Die reuk van fynbos, omring deur berge so blou so blou en die see se geluide is onverbeterlik.
Corrie K. - 3rd May 2019
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Uitstaande vakansiebestemming.
Dries B. - 3rd May 2019
staying in Strand, Wes-Kaap
Strand self was baie netjies, skoon en veilig. Alle winkels, takeaways en restaurante is loopafstand vanaf eenheid. Baie lekker.
Suzanne G. - 3rd May 2019
staying in Kommetjie, Wes-Kaap
Moenie uitmis op hierdie juweel in Kommetjie nie!
Rika D. - 3rd May 2019
staying in Heroldsbaai, Wes-Kaap
Buite seisoen die ideale plek, met heerlike roomys op die strand.
Callie B. - 3rd May 2019
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Daar is boot ritte en lekker kosse. Sal aanbeveel.
Noelene V. - 3rd May 2019
staying in Seepunt, Wes-Kaap
Pragtig met lekker atmosfeer. Ek dink net nie dit is noodwendig baie veilig om saans daar te stap nie.
Siphamandla S. - 3rd May 2019
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Quiet location for peace of mind.
Babs K. - 3rd May 2019
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Daar is baie om te sien en dis gerieflik halfpad geleë tussen Bloemfontein en die Kaap om die rit te onderbreek.
Spurgeon R. - 3rd May 2019
staying in Knysna, Wes-Kaap
The wine farm signs are poorly posted and difficult to find.
Chris L. - 3rd May 2019
staying in Vishoek, Wes-Kaap
Pragtige klein dorpie met ongelooflike kuslyn. Mense van Vishoek is vriendelik en gee om vir hulle omgewing.
Tercia D. - 3rd May 2019
staying in Pearly Beach, Wes-Kaap
The wood and ice in Pearly Beach is quite expensive so you need to drive to the nearest town which is Gansbaai to buy it there.
Theo V. - 3rd May 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Baie lekker vakansieplek. Baie rustig. Geen insidente gehad nie. Sal enige tyd weer in paternoster vakansie hou en vir kolegas aanbeveel. Weereens baie dankie. Upington groete.
Leonore B. - 2nd May 2019
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Oulike Weskus-dorp.
Ronel V. - 2nd May 2019
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Mooi omgewing. Tulbagh se kelders maak lekker wyn, en die dorp en omgewing is ryk aan geskiedenis.
Julica A. - 2nd May 2019
staying in Ceres, Wes-Kaap
Baie aangename plek om te wees. Vriendelik en rustig.
Anne S. - 2nd May 2019
staying in Constantia, Wes-Kaap
Felt like a second home.
Cynthia W. - 2nd May 2019
staying in Langebaan, Wes-Kaap
The people in Langebaan is very friendly, we felt very at home. Shops is on your doorstep.
Belinda F. - 2nd May 2019
staying in George, Wes-Kaap
Het dit baie geniet, naby Knysna, Hartenbos, ens.
Db C. - 2nd May 2019
staying in Klein-Karoo, Wes-Kaap
Probeer die roete langs die Kamanassierivier tussen Dysselsdorp en Uniondale.
Andrew H. - 2nd May 2019
staying in Simonstad, Wes-Kaap
For us it was perfect as we wanted to revisit Simon's Town and explore, walk on the beach.
Wendy M. - 2nd May 2019
staying in Robertson, Wes-Kaap
Sal net meer uitstappies geniet het, maar wel volgende keer.
Riaan V. - 2nd May 2019
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Hemel op aarde!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za