Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 36180 resensies.
"Mosselbaai bied ontspanning vir klein en groot. Dit het 'n rustige en kalmerende invloed op jou."
"Dit is 'n pragtige toeristedorp wat baie het om te bied. Altyd vriendelike diens."
"Groot verskydenheid van plekke om te besoek, beleef en deel te maak van enige kuier aan die kus. Ook glad nie ver van George of Mosselbaai en waar 10 Elf Beach House loop afstand is van die strand."
"Nature's Valley is 'n plek om jou kop skoon te maak. En jy kan stap tot jy lê. Dis mooi en skoon en net die lekkerste plek op aarde."
"Yzerfontein is 'n verskriklike mooi plek met die mooiste strand en vriendelikste mense."
"Hermanus is 'n mooi en skoon dorp met alles wat nodig is. Puik waarde vir geld."
"Soveel om te doen en te sien. Bespreek liewer ekstra tyd om alles te kan geniet."
"Lamberts Bay as a whole is lovely. The locals are so friendly, everyone waves at you. We took the opportunity to also visit surrounding areas. There are some nice wines to taste from vineyards in the area. I think if you were staying for longer than a weekend, Lamberts Bay would be ideal as a base to travel to the other smaller towns to vineyards there (if wine is your thing). Fryer's Cove in Doring Bay is definitely worth a visit too."
"A friendly town with beautiful restaurants and wineries, but mosquitoes can be a problem in the summer."