Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Paternoster, Wes-Kaap

Oom Dana se Huis

"We had a couple of unexpected hawkers trying to sell things while we were inside the property. We however handled it."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Yellow Aloe Guesthouse

"Sou graag meer eetplekke op die dorp wou hê."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Rosebud 4

"Heerlike vakansieverblyf en baie om te sien en te doen, asook goeie verblyf om die omgewing met sy baie dorpies en oorde te verken."

Suurbraak, Wes-Kaap

Believers Destiny Getaway

"Suurbraak self is heelwat tussen niks en nêrens. Die naaste dorp met winkels is 25 km weg alhoewel die omringende dorpe lekker is soos Barrydale. Suurbraak is wel 'n baie mooi area met 'n paar mooi "getaway" plekke."

Bettysbaai, Wes-Kaap

Sea-esta Betty's Bay

"I will surely recommend it to my friends and family."

Velddrif, Wes-Kaap

Marina point 25

"There's not much to do in the town itself, so options are quite limited."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Aan't See House and Apartment

"Some nice restaurants. Unfortunately didn't stay long enough to explore the nature reserves in the area."

Mosselbaai, Wes-Kaap

C-View

"Oulike dorpie. Sal beslis weer besoek."

Agulhas, Wes-Kaap

Nirvana

"Asemrowende omgewing waar jou siel kan rus vind."

Calitzdorp, Wes-Kaap

Matjiesvlei Retreat Swartskaap

"Heerlik gekuier by Calitzdorp Expressed en wyne en kos uit omgewing geniet."

Agulhas, Wes-Kaap

Seewaarts

"Maybe because it was out of season, but the prices for food and drinks at the restaurants that we went to were pretty steep for what was offered."

Mosselbaai, Wes-Kaap

De Branders 38

"Skoon en netjies."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Nautica 501

"Mosselbaai, Hartenbos en omgewing brei geweldig uit en daar sal voorsiening gemaak moet word vir groter inkopiesentrums. Langeberg Mall gaan nie die hele gemeenskap kan akkommodeer nie."

Gansbaai, Wes-Kaap

Oom Piet Accommodation

"Daar is nie veel om te doen in die winter nie. Pooltafels in pubs in swak toestande. Geen plekke vir nie-rokers om te gaan nie, pubs is rokersplekke."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Weskushuis

"Vriendelike inwoners wat jou groet as jy stap. Daar is stapplek vir jou, jou gesin en die honde."

Kleinmond, Wes-Kaap

Kleinmond Panorama Holidays

"Eetplekke maak bietjie vroeg toe, maar dis seker verstaanbaar van 'n klein plekkie soos Kleinmond."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Seemeeu

"Dit is meer 'n somervakansie, as 'n winter-vakansieplek, maar selfs met al die reën, het ons heerlik hier gekuier. Isabella's op die hawe is 'n moet. Lekkerste seekos geëet. En Alle Dingen se kos was net so lekker."

Calitzdorp, Wes-Kaap

Klokkies B&B

"Lovely, friendly little town. Restaurants and food are good. Thumbs up to the owners of Tuinateljee who served a delicious breakfast at a very good price. Lovely people working there."

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Kloovenburg Guesthouse

"Beautiful, little town. We'll be back."

Prins Albert, Wes-Kaap

Karoo-Rust

"Baie om te doen."

Prince Alfred Hamlet, Wes-Kaap

Rhodene Farm Cottages

"It's a pleasant, quiet little town. The people are friendly and helpful. I would recommend Anna's for a breakfast. It's about 5 minutes away by car."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Weskushuis

"Baie min te doen vir kinders."

Paternoster, Wes-Kaap

Alamapstieks

"Paternoster is a wonderful town and have been there a few times. A lot of places are closed during winter so not ideal if you're looking for a buzz. But wonderful if you are looking for a relaxed getaway. The locals are very friendly."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Little Canaan Retreat

"Wens ons kon langer bly."

Blad
Blad 23 - Wys 661 tot 690
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang