Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.

Cape Town, Western Cape

Son, See, en Sundowners

"It's the best place to be."

Beaufort West, Western Cape

Little Green World

"Eet die Karoo-skaapvleis. Dis heerlik."

Cape Winelands, Western Cape

Orange Grove Wouterspan Lodge

"Kaapse Wynlande het baie qaarde vir geld verblyf en restaurante."

Mossel Bay, Western Cape

Lagoonette

"Mosselbaai is 'n wenner en Hartenbos is vir oud en jonk!"

Vanrhynsdorp, Western Cape

Aant Dorpseind

"Ons het gehoop om nog veldblomme te sien, maar die blomtyd was 18, 19 September verby."

Cape Town, Western Cape

Ramasibi

"Pragtige Stad, veilig in meeste gedeeltes en soveel om te doen en sien."

Oudtshoorn, Western Cape

De Oude Meul Country Lodge and Restaurant

"Oulike dorpie, baie mooi historiese geboue."

Agulhas, Western Cape

Malvernrylaan 25

"Agulhas is pragtig. Baie skoon en netjies. Mense oral was baie gasvry."

Prince Albert, Western Cape

Ta Mala's Self-Catering Cottages

"Lovely small town with good, small shops and restaurants."

Barrydale, Western Cape

Wildflower Cottage

"'n Pragtige dorpie met vriendelike mense. Daar is heelwat om te sien en doen, selfs gedurende 'n vier-uur-lange periode van beurtkrag!"

Prince Albert, Western Cape

Aloe Guest House

"Pragtige plekkie met gawe mense. Swartberg Hotel het lekker kos. The Ruud Chef ook heerlike kos, net jammer hul bedien nie ontbyt."

Mossel Bay, Western Cape

Eden Guest House B&B

"Skoon met geen gate in die teerpaaie nie."

Cape Town, Western Cape

Ocean Breeze Hotel

"Voldoende besoekpunte om 'n heerlike tyd daar deur te bring."

Tulbagh, Western Cape

EpiStay

"Tulbagh is 'n pragtige dorpie met baie interessante plekke om te sien en besoek."

Swellendam, Western Cape

Aalkie's Dream

"'n Stukkie hemel op aarde."

Agulhas, Western Cape

Vidi's Place

"Beautiful place to visit."

Hermanus, Western Cape

Beach Cottage 1

"Hermanus is baie spesiaal veral in walvistyd. Ons het Hermanus spesifiek besoek om walvisse te kyk en dit was baie besonders. Die dorp is pragtig en skoon en die walvisse is die kersie op die koek."

Yzerfontein, Western Cape

Chez James

"Prentjiemooi en skoon. 'n Baie gerieflike bestemming as jy ook ander plekke wil besoek."

Strandfontein, Western Cape

Jeanrienette

"Stil, mooi dorpie met vriendelike mense en interessante besienswaardighede."

Betty's Bay, Western Cape

Crassula

"Pragtige natuurskoon en rustige atmosfeer."

Cape Town, Western Cape

Trendy Cosmopolitan Green Point Studio

"Great tourist destination but expensive for fellow South Africans. Restaurants in a franchise charge more than their Johannesburg counterparts."

Cape Town, Western Cape

The Greenhouse Guest House

"We regularly visit Cape Town as we have family and friends there and we attend events as well."

Cape Town, Western Cape

The Greenhouse Guest House

"Ons geniet altyd ons kuiers in die Kaap."

Agulhas, Western Cape

Ferrous Nest

"Baie mooi see. Walvisse. Goeie eetplekke."

Cape Town, Western Cape

The Beach Room

"Sewesrugby was baie goed georganiseerd maar publieke vervoer was nagmerrie in aand."

Cape Town, Western Cape

24 Villa Marina

"Kaapstad bly een van die beste toeristebestemmings in die wêreld."

Cape Town, Western Cape

Serengeti Sands

"Always such a pleasure to visit Cape Town, so beautiful and so much to do there."

De Rust, Western Cape

De Rustica Stable Stay

"Jy gaan De Rust toe om te ontspan."

Mossel Bay, Western Cape

La Palma 43

"Baie besienswaardighede en restaurante om te besoek. Baie matige weer."

Cape Town, Western Cape

New Cumberland 501

"Kaapstad een van die mooiste toeristebestemmings in die wêreld."

Page
Page 260 - Showing 7771 to 7800
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers