Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.
"Ons het gehoop om nog veldblomme te sien, maar die blomtyd was 18, 19 September verby."
"'n Pragtige dorpie met vriendelike mense. Daar is heelwat om te sien en doen, selfs gedurende 'n vier-uur-lange periode van beurtkrag!"
"Pragtige plekkie met gawe mense. Swartberg Hotel het lekker kos. The Ruud Chef ook heerlike kos, net jammer hul bedien nie ontbyt."
"Hermanus is baie spesiaal veral in walvistyd. Ons het Hermanus spesifiek besoek om walvisse te kyk en dit was baie besonders. Die dorp is pragtig en skoon en die walvisse is die kersie op die koek."
"Prentjiemooi en skoon. 'n Baie gerieflike bestemming as jy ook ander plekke wil besoek."
"Great tourist destination but expensive for fellow South Africans. Restaurants in a franchise charge more than their Johannesburg counterparts."
"We regularly visit Cape Town as we have family and friends there and we attend events as well."
"Sewesrugby was baie goed georganiseerd maar publieke vervoer was nagmerrie in aand."
"As enkelreisiger was ek ietwat op my hoede - het geensins veilig gevoel, veral nie in middestad."
"What a beautiful town. There aren't any words that can do justice to Yzerfontein. So clean and safe. Fabulous Spar! No need to bring all your groceries for the weekend, just shop there."