Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.
"Mense van Mosselbaai baie vriendelik en knoop graag geselsie aan. Omgewing baie veilig en rustig."
"A good place to sleepover on your way to Cape Town. Not much to do there. People of Beaufort West are friendly."
"Die beste view en lekker stapplek. Nice place to stay for a weekend. Die beste."
"Ideal for a quiet getaway. Lovely beach and shoreline and walking paths. It now also has quite a little commercial hub."
"Beperkte besienswaardighede moontlik eie aan area. Moorreesburg Skou ook nie veel gebied nie."
"Stil en rustige omgewing met pragtige kamers. Ons het dit baie geniet en ontbyt was heerlik. Almal was vriendelik en behulpsaam. Baie dankie."
"Beautiful setting, lovely walks, lighthouse had lots of information that was accessible. A setting for a wonderful experience."
"Beautiful and scenic; visited a number of interesting places e.g. Lion Park; Outeniqua Transport Museum and Outeniqua Power Van."
"Dit is 'n pragtige dorp met baie mooi besienswaarhede soos die ligtoring, die suidste punt van Afrika en 'n skeepswrak. Dis 'n mooi skoon dorp en het 'n baie rustige atmosfeer. Die restaurante is ook van hoogstaande gehalte en ons kan verseker vir Seagulls en Zuidste Kaap Pub en Restaurant aanbeveel. Die mense van die omgewing is baie vriendelik en hulpvaardig. Baie dankie vir die heerlike tyd wat ons in julle pragtige omgewing kon spandeer."