Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 37425 resensies.
Steven S. - 26th November 2019
staying in Bonnievale, Wes-Kaap
Mooiste dorp in die Langeberg.
Clive F. - 26th November 2019
staying in Riversdal, Wes-Kaap
Baie om te sien waarvan niemand weet nie.
Karel J. - 26th November 2019
staying in Bellville, Wes-Kaap
Ek is nie seker oor Bellville self nie. Was daar vir besigheid. Ella het 'n lieflike ontbytrestaurant aanbeveel, Ou Meul Bakkery in Willowbridge. Smaaklike kos en interessante spyskaart. Ons het van Uber gebruik gemaak wat dit baie vergemaklik het om van restaurant na kantore te reis.
Dewald D. - 26th November 2019
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Beste Weskusdorpie in die Kaap!
Lorne E. - 26th November 2019
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Wow, die strande is baie skoon en pragtig.
Brenda B. - 26th November 2019
staying in Heroldsbaai, Wes-Kaap
Pragtige dorpie iewers tussen die besige George en Hartenbos.
Giradot B. - 26th November 2019
staying in Stellenberg, Wes-Kaap
Rustig. Veilig. Baie netjies.
Nadine V. - 25th November 2019
staying in Greyton, Wes-Kaap
Dit is nostalgies, pragtig en iets wat elke persoon behoort te ervaar! Wow!
Senobia A. - 25th November 2019
staying in Klein-Karoo, Wes-Kaap
Klein Karoo is tops.
Grant M. - 25th November 2019
staying in Voorbaai, Wes-Kaap
Fantastiese toeristebestemming, soos ek alreeds genoem het, dis net 'n klipgooi strand toe en dis naby als wat jy nodig het vir 'n wegbreek.
Cornelia C. - 25th November 2019
staying in Suiderstrand, Wes-Kaap
Pragtige plekkie met 'n baie mooi strand. Perfekte plek om weg te breek van die stad se geraas.
Lizane F. - 25th November 2019
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
Betty's Bay is where you go to relax and unwind. The beach was not very busy, it was clean and very family-friendly with soft, beach sand. We could relax here after the buzz of a busy work week. Limited places to eat that we could find, but the Tides restaurant had great food.
Aretha S. - 25th November 2019
staying in Stanford, Wes-Kaap
Dit is 'n lekker klein dorp om 'n paar dae in deur te bring. Mens kan al die omliggende besienswaardighede besoek, om nie eens te praat van die baie interessante, antieke snuffelwinkels nie. Ek beveel enige toeris aan om Stanford nie mis te loop nie!
Wilna B. - 25th November 2019
staying in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap
Alles binne loopafstand en naby publieke vervoer.
Paul M. - 25th November 2019
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Fantasties! Wonderlik!
Meg G. - 25th November 2019
staying in Tesselaarsdal, Wes-Kaap
Lovely small town and safe. Very friendly people.
Karin A. - 25th November 2019
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Port Owen is stil en rustig. As jy iets soek wat veilig is en stil is, sal ek dit aanbeveel.
Chantel S. - 25th November 2019
staying in Riebeek-Wes, Wes-Kaap
Baie oulike dorpie.
Natasha C. - 25th November 2019
staying in Britanniabaai, Wes-Kaap
Vriendelike mense.
Johan B. - 25th November 2019
staying in Arniston, Wes-Kaap
Die feit dat Arniston nie 'n supermark het nie, maak dit nog uniek en glad nie kommersieel nie. Hou dit so!
Aneeqah S. - 25th November 2019
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Beautiful place.
Arno M. - 25th November 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Paternoster is 'n pragtige kusdorpie, met die wonderlikste en vriendelikste mense. Puik restaurante.
Marita M. - 25th November 2019
staying in Buffelsbaai, Wes-Kaap
Onbeskryflike juweel.
Olivia J. - 25th November 2019
staying in Panorama, Wes-Kaap
Sien sterre.
George B. - 25th November 2019
staying in Bloubergrant, Wes-Kaap
Baie pragtig en rustig.
Philip L. - 25th November 2019
staying in Ceres, Wes-Kaap
Ceres is 'n baie vriendelike plek. Die natuur is wonderlik. Die rustigheid laat ons weer teruggaan.
Thinus W. - 25th November 2019
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Pragtig en skoon.
Lucinda R. - 25th November 2019
staying in Lochnerhof, Wes-Kaap
See stars.
Hilmir J. - 25th November 2019
staying in Denvar Park, Wes-Kaap
Baie rustig en netjies.
Johann B. - 25th November 2019
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Sal altyd ons gunsteling bly. Die mense is baie gaaf, veral in die winkelsentrums en restaurante. Baie dankie.
Elizabeth H. - 25th November 2019
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Ek was al verskeie kere in Mosselbaai met vakansie en geniet dit baie.
Gloudina B. - 25th November 2019
staying in Voorbaai, Wes-Kaap
Will definitely go back!
James F. - 25th November 2019
staying in Strand, Wes-Kaap
Dis 'n pragtige strand, oop en skoon. Net baie winderig wat die bietjie onplesierig gemaak het om te swem. Die natuur in die omgewing is puik, en so ook julle wyn.
Anne Marie R. - 25th November 2019
staying in Avondale, Wes-Kaap
Veilig naby die lughawe.
Mike B. - 25th November 2019
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Chris Barnard's birthplace, a museum, plenty of garages/restaurants/shops etc. A good place to stop for an overnight break on the N1 to the Cape.
Jenny B. - 25th November 2019
staying in Breedekloof, Wes-Kaap
Daar is 'n klomp juwele en is regtig 'n besoek werd.
Glenda N. - 25th November 2019
staying in Parow, Wes-Kaap
Excellent location.
Nita N. - 25th November 2019
staying in St. Helenabaai, Wes-Kaap
St. Helenabaai het soveel potensiaal. Die monument is vervalle. Die vis en chips by die hawe was droog en is eers deur 'n mikrogolf en toe aan ons oorhandig. Die Pica Pizza was heerlik! Definitief 'n juweel om op trots te wees.
Ann B. - 25th November 2019
staying in Hannasbaai, Wes-Kaap
Hannas Bay is quiet, with enough shops and restaurants for what you may need, but really a place to just chill and enjoy the sea and the sand.
Jaco V. - 25th November 2019
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Tulbagh is naby die Kaap en bly 'n topbestemming om te besoek met berge, wynplase en die geskiedkundige dorp. Mooi skoon!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]