Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Gansbaai, Wes-Kaap

SeaKaya

"Bied alles wat 'n vakansieganger kan benodig. Mooiste plekkie. Beslis 'n kuier werd."

Kaapstad, Wes-Kaap

Blomvlei Garden Cottage

"Pragtige stad en omgewing. Kan baie koud word!"

Swellendam, Wes-Kaap

Arumvale Country Retreat

"Beautiful town with architectural gems, worthwhile attractions and some good restaurants and coffee shops."

Kleinmond, Wes-Kaap

Alpaca Cottage

"Beautiful little village that is clean, quiet and well worth visiting. Friendly community."

Yzerfontein, Wes-Kaap

64 Atlantic Drive

"Pragtige Weskus-dorp!"

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Waterfront

"Pragtige plek en vriendelike mense."

Prince Alfred Hamlet, Wes-Kaap

Rhodene Farm Cottages

"As a destination it depends what you are looking for. The natural beauty and space is lovely. Restaurants etc. are limited. Buying biscuits from Mamamac's biscuit factory is recommended."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Forever Blue

"Een van die mooiste dorpies. Die mense is verskriklik vriendelik."

Wildernis, Wes-Kaap

Silverlake Cabin

"Beautiful and diverse nature, great restaurants, ideal for short hikes."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Aant Dorpseind

"Mooi dorpie in die knersvlakte."

Kaapstad, Wes-Kaap

Happy Home Woodstock

"Always a pleasure visiting."

Tulbagh, Wes-Kaap

EpiStay

"Wanneer jy Tulbagh besoek moet jy van die wynplase ook besoek. Jy hoef nie wyn te drink nie, drink die natuur en mooi in. Drostdyhof en Saronsberg was ons gunstelinge."

Sederberg, Wes-Kaap

Neels in Rocklands

"Yes, it's an interesting area in many respects. Well worth visiting."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Mitat Gastehuis

"Die dorp is 'n gewilde oornagstop weens sy ligging."

Kaapstad, Wes-Kaap

On 17 Avondale

"Ek is mal oor Kaapstad."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Little Gem @ The Dunes

"Heerlike vakansiebestemming."

Kaapstad, Wes-Kaap

Glen Avon Lodge Boutique Hotel

"Beste stad in Afrika en een van die bestes in die wêreld."

Robertson, Wes-Kaap

On the 18th

"Pragtige dorp en baie sentraal geleë wanneer jy die omgewing wil verken."

George, Wes-Kaap

ArendsRus Country Resort

"Well run city in a magnificent setting."

Doringbaai, Wes-Kaap

Thornbay Accommodation

"Doringbaai was vir ons 'n verrassing. So mooi en skoon en naby die see. Kom verken gerus die baai en sy vriendelike mense."

Stanford, Wes-Kaap

Hermanuspietersfontein Cottages

"Great dorpie. Ons was nou al 'n paar keer daar en dit is net great."

Kaapstad, Wes-Kaap

Mt Bijoux

"Enige toeris se droom."

Swellendam, Wes-Kaap

30 Lichtenstein

"Baie mooi en skoon dorpie."

Kaapstad, Wes-Kaap

Cape Paradise Lodge

"Surprised at the cleanliness of the city centre."

George, Wes-Kaap

VoelFrey

"Vakansie-atmosfeer vir alle toeriste."

Kaapstad, Wes-Kaap

Nick's Seaside Rest

"The most beautiful city in the world."

Kaapstad, Wes-Kaap

Villa Amanzi

"Ongelooflik, soos altyd."

Blad
Blad 266 - Wys 7951 tot 7980
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang