Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.
"Die dorp het baie verrassings. Daar is baie vriendelike mense. Die ou tronk is 'n moet. Jan Tyre is baie hulpvaardig."
"Loved everything, from the little shops, to the restaurants etc., awesome place to visit."
"Heerlike restaurante en besienswaardighede. Ons is baie lief vir Hermanus en het 48 jaar gelede ons wittebrood daar deurgebring."
"Stil, rustige kusdorp met 'n lekker restaurant (Isabella) - selfs in die blommetyd."
"Ceres is my geboortedorp en sal altyd 'n spesiale plek in my hart hê! Net die plek as jy rustig wil wees en na aan die natuur wil voel!"
"Rated as one of the most beautiful cities in the world. Come and see why for yourself!"
"Knysna is een van die Suid-Kaapse "gems", verkriklik ryk in natuur, dit bied jou letterlik alles!"
"I do not travel much, but Paternoster is one of the most beautiful places I have been. This quaint, little town has an atmosphere that makes you never want to leave. The style and décor is gorgeous. Everywhere is pretty much within walking distance. I will definitely go back as soon as possible. I loved every minute of my visit to this amazing town."
"Baie interessante dinge in die dorp. Dit het effens agteruitgegaan vandat ek laas daar was."
"Vind dit jammer dat die inligtingskantoor gesluit is op 'n Saterdag voormiddag. Tipies kom toeriste op 'n Saterdag aan en verlang inligting."