Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 31137 resensies.
Liani N. - 1st December 2018
staying in Knysna, Wes-Kaap
A must see is Freshline Fisheries.
Johann B. - 1st December 2018
staying in Greyton, Wes-Kaap
Great place good restaurants but accommodation is getting too expensive compared to say McGregor and Swellendam.
Liani N. - 1st December 2018
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Must sees would be the Jukani Wild Cat Park. Ask for a ranger called Elvis and do a tour that will blow your mind!
Eugene D. - 30th November 2018
staying in Strand, Wes-Kaap
Fantastic.
Alma B. - 30th November 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Sal dit beslis aanbeveel.
Alma B. - 30th November 2018
staying in Robberg, Wes-Kaap
Sal dit aanbeveel.
Dalene H. - 30th November 2018
staying in Agulhas, Wes-Kaap
Ongerepte plek, sonder enige hoë geboue en werklik pragtig.
Chris G. - 30th November 2018
staying in Vierlanden, Wes-Kaap
Goed.
Yolandi C. - 30th November 2018
staying in Vishoek, Wes-Kaap
Lekkerste restaurante en mooiste uitsigte!
Ronell Patricia W. - 30th November 2018
staying in Saldanha, Wes-Kaap
Saldanha is net Saldanha soos ek dit die afgelope 30 jaar ken.
Cornel S. - 30th November 2018
staying in Bellville, Wes-Kaap
Voortrekkerstraat kan bietjie meer straatligte kry. Baie donker in die straat.
Janay O. - 30th November 2018
staying in Sunningdale, Wes-Kaap
Sal aanbeveel vir ander mense. Dis veilig en gerieflik.
Bennie B. - 29th November 2018
staying in Bellville, Wes-Kaap
Sentraal geleë.
Pieter J. - 29th November 2018
staying in Suiderstrand, Wes-Kaap
Pragtige plek. Al wat bietjie sleg was, is die grondpad daarheen. Andersins is dit 'n fantastiese vakansieoord.
Willie S. - 29th November 2018
staying in Vredenburg, Wes-Kaap
'n Rustige dorp.
Gideon H. - 29th November 2018
staying in Vredenburg, Wes-Kaap
Vredenburg as dorp, het ons gevind bied nie veel nie, maar is baie goed geleë t.o.v. besienswaardighede in die omgewing, soos Paternoster, Saldanha, Langebaan, St Helenabaai ens.
Terry V. - 29th November 2018
staying in Barrydale, Wes-Kaap
Barrydale is great.
Tienie V. - 29th November 2018
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Dis 'n pragtige plek en ideaal om die Overberg te verken.
Jean S. - 29th November 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Yzerfontein is great!
Hennie M. - 29th November 2018
staying in Paarl, Wes-Kaap
Nie so besig soos in Kaapstad self nie.
Leander V. - 29th November 2018
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Amazing.
Jan D. - 29th November 2018
staying in Moorreesburg, Wes-Kaap
Baie mooi skoon en netjiese plattelandse dorp.
Annamarie M. - 29th November 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Sien sterre.
Darlene S. - 29th November 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Quaint and artsy little town. Tend to be a tad expensive, but that is to be expected. Nice stopover for a couple of days on a road trip.
Colan P. - 28th November 2018
staying in Heldervue, Wes-Kaap
Sien sterre.
Estian V. - 28th November 2018
staying in Klawer, Wes-Kaap
Daar is nie veel om te doen in Klawer self nie, dis maar ‘n klein plekkie, maar ons het ‘n heerlike “Rooibos & wine pairing” gedoen by Klawer Wynkelder wat ons definitief sal aanbeveel. Ons het uitgery na die omliggende dorpies waar daar oorgenoeg was om te doen. Ons het die area baie geniet en Klawer is ‘n lekker middelpunt tussen Clanwilliam en Vredendal.
Anne H. - 28th November 2018
staying in St James, Wes-Kaap
See stars.
Gustav M. - 28th November 2018
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Die strande is baie skoon en die uitkykpunt is veilig.
San-thea R. - 28th November 2018
staying in Atlantic Beach Golf Estate, Wes-Kaap
Baie mooi.
Alna J. - 28th November 2018
staying in Kalkbaai, Wes-Kaap
Lovely mix of old & new.
Esther V. - 28th November 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Pragtige, rustige plek.
Anne B. - 28th November 2018
staying in L'Agulhas, Wes-Kaap
Beautiful.
Merle M. - 28th November 2018
staying in Hoekwil, Wes-Kaap
Hoekwil was goeie basis om die Wildernis en die res van die Tuinroete te verken.
Jaco S. - 28th November 2018
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Mooi skoon, maar winderig!
Kyle W. - 28th November 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Great tourist attraction. The community is very welcoming.
Brandon D. - 28th November 2018
staying in Welgemoed, Wes-Kaap
Wonderlike area. Mense in die omgewing is baie vriendelik. Stil en baie sentraal geleë.
Melissa V. - 28th November 2018
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Heerlike SuperSpar vir braaivleis so hoef niks saam te bring vanaf die huis nie!
Johan B. - 28th November 2018
staying in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap
Baie maklik en naby.
Alna J. - 28th November 2018
staying in Kalkbaai, Wes-Kaap
Quaint fishing village with a cosmopolitan feel - street cafe's & shops are colourful & arty, with the working harbour offering a charm of its own. Most places within walking distance, so wonderful if you want to explore on foot.
Esmarelda S. - 28th November 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Hartenbos is beslis die mooiste, skoonste vakansie plek! Soveel so, ons sou dit ons permanente tuiste wou maak.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za