Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 37514 resensies.
Antoinette L. - 12th September 2019
staying in Panorama, Wes-Kaap
Panorama is 'n baie stil en netjiese woonbuurt en is gerieflik naby die Panorama MediClinic en winkel komplekse geleë.
Karlie D. - 12th September 2019
staying in Stilbaai-Wes, Wes-Kaap
Rustig, skoon en die mense is vriendelik, selfs agter die winkeltille.
Amanda M. - 12th September 2019
staying in Big Bay, Wes-Kaap
Dis asemrowend mooi. Maak mens sommer tuis voel.
Nadia B. - 12th September 2019
staying in Buffelsbaai, Wes-Kaap
Beslis 'n plek om te besoek.
Danie ; Dalene B. - 12th September 2019
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Ons was verras oor die groei en ontwikkeling wat plaasgevind het in Hermanus.
Danie ; Dalene B. - 12th September 2019
staying in Kampsbaai, Wes-Kaap
Kampsbaai op 'n naweek is oorvol - te veel mense en verkeer. Dit is nie meer die toeristebestemming van vroeër nie.
Alicia M. - 12th September 2019
staying in Muizenberg, Wes-Kaap
Awesome destination.
San-mari V. - 12th September 2019
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Pragtige dorpie sal weer daar gaan kuier vir seker.
Pat M. - 12th September 2019
staying in Durbanville, Wes-Kaap
This was a business trip, but it is a very convenient spot for visiting the vineyards and within easy reach of the Cape Town area, too.
Louis V. - 12th September 2019
staying in Plattekloof, Wes-Kaap
Goeie sakebestemming, nie toeristebestemming nie.
Petal M. - 12th September 2019
staying in Pringlebaai, Wes-Kaap
Pringle Bay can be windy in the summer but the beach is gorgeous and there are many restaurants and delis to enjoy if you don't feel like cooking.
Gideon V. - 12th September 2019
staying in Seweweekspoort, Wes-Kaap
Baie naby Ladismith en beslis die moeite werd om deur die poort te ry. Pad is goed en rotsformasies baie mooi.
Annatjie H. - 12th September 2019
staying in Stilbaai-Wes, Wes-Kaap
Baie vriendelike en mooi plekkie. Hier sal jy jou siel weer vind.
Greta S. - 12th September 2019
staying in Groenpunt, Wes-Kaap
Dis sentraal geleë en reisigers kan met lof verblyf reël in Groenpunt.
Sandra D. - 12th September 2019
staying in Onrus, Wes-Kaap
Lovely during whale festival.
Kobus E. - 12th September 2019
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Is daar huise te koop? Ek trek maklik soontoe!
Jocelyn W. - 11th September 2019
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Awesome place will visit again.
Ella W. - 11th September 2019
staying in Groenpunt, Wes-Kaap
Groenpunt is naby genoeg aan ander besienswaardighede in Kaapstad. Die nou strate maak parkering moeilik, maar die area het baie publieke vervoer. Daar is ook sekuriteitswagte op diens, darem is die buurt redelik veilig, selfs saans.
Vicky B. - 11th September 2019
staying in Table View, Wes-Kaap
It's a reserved, quiet, great area to spend a vacation.
Stephanus Z. - 11th September 2019
staying in Merweville, Wes-Kaap
Besonderse Karoodorp.
Andre En Anita R. - 11th September 2019
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Ons het al by baie plekke in Clanwilliam oorgebly, ons hou van die dorpie en sy mooi omgewing.
Sarita K. - 11th September 2019
staying in Sandy Point, Wes-Kaap
Lekker om die Weskus te ondersteun en rus vir die siel te kry.
Byron R. - 11th September 2019
staying in Kampsbaai, Wes-Kaap
Super vibe at the beach front and shops.
Stefanus C. - 11th September 2019
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Ons het van die naby geleë restaurante gebruik gemaak. Dit is 'n pragtige en veilige area.
Jan S. - 11th September 2019
staying in Vredenburg, Wes-Kaap
Pragtige dorpie met mooi omgewing see se kant toe.
Aladdin S. - 11th September 2019
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Hartenbos is 'n uitstekende vakansiebestemming vir almal wat wil wegbreek na die see en naby die winkels wil wees.
Tjaart V. - 11th September 2019
staying in Nuweland, Wes-Kaap
Stil en aangename omgewing uit die stad, maar tog in die stad. Die verkeer is egter 'n probleem uit die stad na Nuweland.
Lee Ann V. - 11th September 2019
staying in Noordhoek, Wes-Kaap
Noordhoek must be appreciated for its close vicinity to other scenes.
Lize-ann V. - 11th September 2019
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Het nie altyd heeltemal veilig gevoel nie.
Petrus T. - 11th September 2019
staying in Witsand, Wes-Kaap
Wide and open space with lots of things to see. Weather played along and friendly people.
Ian O. - 11th September 2019
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Sien sterre.
Gerrit V. - 10th September 2019
staying in Bellville, Wes-Kaap
Sentraal geleë.
Schalk S. - 10th September 2019
staying in Bonnievale, Wes-Kaap
Daar is nie juis 'n keuse van restaurante wat saans oop is nie.
Paul W. - 10th September 2019
staying in Stilbaai-Wes, Wes-Kaap
Lovely lagoon open to sea for water skiing or boating. Still Bay East is nearby with lovely beaches for swimming or surfing and good restaurant. The only one open that Sunday. Jongensfontein and Skulpiesbaai are just over the hill and worth a visit.
Pieter P. - 10th September 2019
staying in Brandwacht, Wes-Kaap
Verkeer is iets om te ervaar, spitstyd begin teen omtrent 15:00. Mense is baie beleef en versigtig.
Olga Y. - 10th September 2019
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Dis waarlik 'n grootvoëlparadys.
Lenette M. - 10th September 2019
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Wildernis Is 'n little Hamlet. Heerlikste restaurante en atmosfeer. Pragtige strande.
Margaretha S. - 10th September 2019
staying in Scarborough, Wes-Kaap
Scarbourough is 'n pragtige wegkruipdorpie met interessante kuierplekkies en ongelooflike natuurskoon.
Nadia K. - 10th September 2019
staying in Worcester, Wes-Kaap
Worcester is the place to be.
Esme J. - 10th September 2019
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Ons ken Hermanus baie goed en Hermanus/Onrus sal altyd 'n spesiale bekoring vir ons hê. Met al die toeriste daar in hierdie tyd voel dit amper asof mens nie in Suid-Afrika is nie. Dis 'n skoon dorp met vriendelike mense!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]