Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 59829 resensies.

Kaapse Roete 62, Wes-Kaap

Uitsig Cottages

"Dit is die beste "road trip" bestemming, dit stel nooit teleur nie."

Prins Albert, Wes-Kaap

Die Stal

"Baie vriende ike mense en seker die skoonste dorp wat ek nog besoek het."

Stellenbosch, Wes-Kaap

7 Ackermann Place Guest House

"Een van die mooiste dorpe in die wêreld!"

Kaapstad, Wes-Kaap

Topaz 802

"Strand is wonderlik."

George, Wes-Kaap

Dut Hut

"Daar is baie dinge in en om George om te doen."

Ceres, Wes-Kaap

Six On Reinecke

"Beautiful place, nice places to eat and visit."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Bayview Seefront Akkommodasie

"Baie mooi, ons besoek Mosselbaai altyd wanneer ons in Hartenbos kuier. Dit is dalk net 'n bietjie besig na ons smaak, maar ek kan Mosselbaai beslis aanbeveel."

Kaapstad, Wes-Kaap

BG09 Sea Spray

"Our best holiday by far."

Agulhas, Wes-Kaap

Dewaaldrive 10

"Die foto's wat ons kon neem by die Suidste Punt van Afrika is herinneringe wat ons nooit sal vergeet nie. Ons kon sommer lekker sight seeing. "

Mosselbaai, Wes-Kaap

26 on Winburg

"Sal weer gaan, baie om te doen."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

La Plume Villa

"Cango caves! Was awesome. Kids loved it."

Kaapstad, Wes-Kaap

Cape Dawn Guest House

"Infrastruktuur oorwegend in 'n beter toestand as in die meeste dele van die land."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Lou-Mari

"Mooiste gedeelte vir ons as gesin in die land."

Yzerfontein, Wes-Kaap

64 Atlantic Drive

"Asemrowend, fantasties, fenominaal."

Riversdal, Wes-Kaap

Meurant

"Die dorp het baie uitgebrei. Het die rustigheid ervaar."

Velddrif, Wes-Kaap

47onWaterkant

"Geniet Velddrif en sy vriendelike mense."

Doringbaai, Wes-Kaap

Diamond Divers Accommodation

"Doringbaai het meer potensiaal as wat jy op die oog af sou dink."

George, Wes-Kaap

Tehillah Guest House

"Dit het ons regtig opgeval hoe mooi skoon en netjiese dorp George is, mense was ook oral baie vriendelik. Daar is goeie restaurante en baie om te doen as 'n toeris."

Paternoster, Wes-Kaap

Dunesberry

"Mal oor die dorp en sy mense."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Sea-esta

"Julle gaan nie glo nie, geen gate in die pad. Orals mense wat woel om die dorp skoon te hou. Hulle self is vriendelik en netjies."

Villiersdorp, Wes-Kaap

Theewaterskloof Country Estate

"Ons eerste keer in Villiersdorp. Die enigste plek wat nice is daar was Theewaterkloof waar ons gekamp het."

Kaapstad, Wes-Kaap

Smithland Guest Apartments

"Cape Town is always beautiful to travel to."

Citrusdal, Wes-Kaap

Marcuskraal Chalets

"Baie nice. Net weereens bietjie duur vir wat jy kry. Voel vir my hulle is meer daar vir buitelanders."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Albatross

"St Helenabaai is sentraal tussen die verste punte van Langebaan/Jacobsbaai/Saldana en Velddrif. Het baie lekker gekuier en kon 'n groot gebied verken op die Weskus. "

Prins Albert, Wes-Kaap

Karoo Lodge

"Ek dink die mense in die dorp is nie baie vriendelik nie. Ek het my verblyf geniet. Ons was by die mark op die dorp en mense het ons net aangestaar, glad nie behulpsaam nie."

Tulbagh, Wes-Kaap

Steenbok Farm Cottages

"Daar is 'n heelwat restaurante beskikbaar, maar die op wynplase maak meestal laterig oop in die oggend."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Hotel Oasis

"Ons het net oorgeslaap, op pad Kaap toe vanaf Johannesburg. Die dorpie is oulik, klein en skoon. Die tyd van die aand wat ons gearriveer het, was daar ongelukkig geen toeriste-attraksie oop nie, kan dus nie veel kommetaar daarop lewer nie. Sal ongelukkig nie die Spur in Beaufort-Wes aan enige iemand aanbeveel nie."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Chic Bell Rock

"Beautiful destination."

Blad
Blad 310 - Wys 9271 tot 9300