Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 34828 resensies.
Karina S. - 27th March 2019
staying in Voëlklip, Wes-Kaap
Die Cliff path was ongelooflik.
Karen V. - 27th March 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Wonderful beach and restaurants.
Leclue M. - 27th March 2019
staying in Parow, Wes-Kaap
Baie veilig en netjies.
Alizia M. - 27th March 2019
staying in Robertson, Wes-Kaap
Pity about the current roadworks and stop-and-go’s. Otherwise lovely area for wine tasting.
Gys R. - 27th March 2019
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
Min vir toeriste in dorp maar baie daarom.
Pieter D. - 27th March 2019
staying in George, Wes-Kaap
George is lekker sentraal tussen besienswaardighede.
Claire S. - 27th March 2019
staying in Kleinbaai, Wes-Kaap
5 ster.
Bertus H. - 27th March 2019
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Vertoef 'n paar ure en loop deur die plek. Kort net reën.
Colette L. - 26th March 2019
staying in Robberg, Wes-Kaap
Pragtige plek en baie veilig.
Hannes L. - 26th March 2019
staying in Glentana, Wes-Kaap
Baie lekker rustige dorpie. Start baie rustig en heerlike strand!
Frank F. - 26th March 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Great restaurants. Spectacular beach.
Francois C. - 26th March 2019
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Wonderlike bestemming aan die Weskus!
Alison M. - 26th March 2019
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
An amazing town, can never get enough of it.
Everton A. - 26th March 2019
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Ek en my gesin hou baie van Mosselbaai en hul vriendelike mense.
Shawn R. - 26th March 2019
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Gordonsbaai het alles wat jy nodig het. See. Sand. Uitsigte. Restaurante. En nog meer!
Lorraine O. - 26th March 2019
staying in Strand, Wes-Kaap
We enjoyed our stay. The girls will definitely want to come back.
Cecile G. - 26th March 2019
staying in Simonstad, Wes-Kaap
Pragtige ou geboue. Rustige atmosfeer. Nie so gejaagd soos van die ander stranddorpies nie, baie om te sien - alhoewel die loadshedding ons museumplanne in die wiele gery het.
Bernette B. - 26th March 2019
staying in Avondale, Wes-Kaap
Dit is sentraal geleë jy kan enige kant toe beweeg na die see of die wynlande is elk 20 tot 30 min weg.
Reinette V. - 26th March 2019
staying in Robertson, Wes-Kaap
Sal nog baie moet gaan kuier om alles te besigtig.
Wolfgang W. - 26th March 2019
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Pragtige vakansiedorp met vriendelike mense. Sal dit definitief aanbeveel vir toeriste.
Liesl N. - 26th March 2019
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Daar is vir seker baie te doen in omgewing, so geniet!
Faika K. - 26th March 2019
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
The people in the town, especially at the shops could be a bit more friendlier because a small town like that, especially the shops thrive when their are tourists, which is good for business.
Johan S. - 26th March 2019
staying in Lochnerhof, Wes-Kaap
Binne stapafstand van die see.
Philip B. - 26th March 2019
staying in Edgemead, Wes-Kaap
Juweel van 'n plek.
Cornelia V. - 26th March 2019
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Goeie restaurante.
Andrew K. - 26th March 2019
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Undiscovered gem this little town. After knowing nothing about Tulbagh, as have now been there twice this year. And we still haven't explored all the places.
Alyson P. - 26th March 2019
staying in Citrusdal, Wes-Kaap
We travelled to this area for a three day mountain biking adventure. We stayed at different places each day. This was our first visit to this area and we were very pleasantly surprised. The scenery is absolutely breath taking and the people are very friendly. We will definitely be back. Stunning!
Mashe S. - 26th March 2019
staying in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap
We will be back soon.
Marietjie H. - 26th March 2019
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
'n Pragtige see met rotse en branders. Pragtige stapstrande. Wonderlike eetplekke.
Anneke M. - 26th March 2019
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Was daar vir KKNK. Fantasies.
Jonathan A. - 26th March 2019
staying in Van Riebeeckstrand, Wes-Kaap
Daar kan meer gedoen word om die strand op te knap. Bietjie valerig. Soms 'n vreeslik stank in die lug.
Anneke M. - 26th March 2019
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Was daar vir KKNK. Fantasies!
Marzanne M. - 26th March 2019
staying in Jongensfontein, Wes-Kaap
Die lekkerste wegbreek plek in SA! Die kinders is mal oor Jongensfontein.
Maritza S. - 26th March 2019
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Beste plek in die land.
Madelein I. - 26th March 2019
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Aftree bestemming eendag as ons oud is.
Rene D. - 26th March 2019
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Baie lekker strand gebied, ek is 'n hondeliefhebber en honde geniet die strandarea.
James F. - 26th March 2019
staying in Saldanha, Wes-Kaap
Not much to do but scenery lovely. Access to restaurants and shops excellent.
David T. - 26th March 2019
staying in Danabaai, Wes-Kaap
Baie lekker en rustige omgewing, weg van die gewoel.
Mark S. - 26th March 2019
staying in Brenton-on-Sea, Wes-Kaap
Pragtig en rustig.
Anneke V. - 26th March 2019
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Ek wil Jacobsbaai eintlik net my geheim hou en nie deel nie, dit is so 'n kosbare plek!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za