Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.

Yzerfontein, Wes-Kaap

Intimi 2

"I love this place because it is peaceful especially if you want to get away from the busyness of the city. Not too far a drive is an extra bonus. The beach is just awesome!"

Stilbaai, Wes-Kaap

Fransie en Doep se Stoep

"Dis 'n baie rustige en pragtig dorp met vriendelike mense en baie behulpsaam. 'n Mens voel soos 'n inwoner."

Kaapstad, Wes-Kaap

Atlantic Loft

"Die Kaap bly maar Hollands, in alle opsigte die beste provinsie by verre."

Struisbaai, Wes-Kaap

Two Oceans

"Ons geniet elke kuier in Struisbaai."

Montagu, Wes-Kaap

Montagu Ronda-View

"Dit is 'n pragtige dorp met baie besienswaardighede. Die natuurskoon is asemrowend mooi. Daar is ook 'n verskeidenheid restaurante op van te kies."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Lambert's Bay Seafront

"Lekker geëet by Isabellas en by Muisbosskerm. Alhoewel reënerig buite was wooneenheid heel gemaklik."

Ceres, Wes-Kaap

Chantilly Guest House

"Just need more info to know about snow."

Kaapstad, Wes-Kaap

7 Fleur Park

"Beste toerismestad."

Mosselbaai, Wes-Kaap

ATKV Hartenbos

"Ons was beïndruk met die natuurskoon. Pragtige strande en skoon strate."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Whale n Daisy

"Baie goed geleë tussen nabye dorpe en besienswaardighede."

Bettysbaai, Wes-Kaap

Crassula

"Die ongereptheid, die grondpaaie en stilte was absoluut wat ons nodig gehad het. Dis naby genoeg aan Hermanus en Die Strand vir aankope, maar ver genoeg van al die woelighede om net in vrede asem te haal en die stadsgejaag te ontsnap."

Struisbaai, Wes-Kaap

Coral Cottage

"Kom al vir baie jare na Struisbaai en geniet die kuier elke jaar."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Hartenbos Self-catering Apartment

"Mosselbaai is goeie opsie vir 'n vinnige wegbreek."

Kaapstad, Wes-Kaap

Krystal Beach Hotel

"Altyd iets om te doen en sien!"

Wildernis, Wes-Kaap

Far Niente Beachfront Guesthouse

"Soveel mooi plekke binne 'n paar minute se ry!"

George, Wes-Kaap

Green Pastures Guesthouse

"Wonderful place if you need some peace and quiet."

Robertson, Wes-Kaap

Lily's Rest

"Pragtige plek. Die moeite werd om te besoek."

Mosselbaai, Wes-Kaap

ATKV Hartenbos

"Pragtige, veilige vakansiedorp met soveel om te doen. Baie restaurante om van te kies."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Old Mill Lodge & Restaurant

"Ons was by Kango-grotte, Wilgewandel, Buffelsdrift en Cango wildlife ranch. Oudtshoorn is 'n baie mooi plek in die Klein Karoo, mense is ook baie vriendelik en behulpsaam."

Dwarskersbos , Wes-Kaap

Gousblom 6

"Sal hou daarvan om 'n huis daar te koop."

Kaapstad, Wes-Kaap

Nick's Seaside Rest

"Die ervarings sal my altyd by bly en die herinneringe is fantasties."

George, Wes-Kaap

Acorn Guest House

"Almal wat ons raakgeloop het in George was besonder vriendelik en behulpsaam. Ons sal weer daar kuier."

Knysna, Wes-Kaap

Feel @ home

"Oulike dorp en baie om te sien in die omgewing, veral die mooi natuur."

Montagu, Wes-Kaap

MonTQ Guest House

"Interessante dorp, asemrowende natuurskoon, en dorp vol karakter."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Die Kussinkie

"Sal so dag of twee langer moet vertoef om by die besienswaardighde uit te kom."

Barrydale, Wes-Kaap

Over Karoo Inn

"Barrydale is 'n pragtige dorpie. Daar is soveel winkeltjies in die dorp. Wat dit nog lekkerder maak, is die feit dat jy kan stap na al die eetplekkies."

Kaapstad, Wes-Kaap

Cape Town Condos

"Dit was so mooi stad maar word nou beset deur straatplakkers en uiters vuil. Jy voel onveilig om iewers te loop."

Prins Albert, Wes-Kaap

Gecko Cottages

"Pragtige Karoodorpie met unieke atmosfeer."

Blad
Blad 320 - Wys 9571 tot 9600
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang