Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.
"Baie pragtige mooi plekkie, vrolike atmosfeer, mooiste uitsig en lekker ervaring, sien alles wat mooi is. Baie lekker."
"Cape Town and surrounds must be one of the top travel destinations in the world!"
"I love this place because it is peaceful especially if you want to get away from the busyness of the city. Not too far a drive is an extra bonus. The beach is just awesome!"
"Dis 'n baie rustige en pragtig dorp met vriendelike mense en baie behulpsaam. 'n Mens voel soos 'n inwoner."
"Dit is 'n pragtige dorp met baie besienswaardighede. Die natuurskoon is asemrowend mooi. Daar is ook 'n verskeidenheid restaurante op van te kies."
"Lekker geëet by Isabellas en by Muisbosskerm. Alhoewel reënerig buite was wooneenheid heel gemaklik."
"Die ongereptheid, die grondpaaie en stilte was absoluut wat ons nodig gehad het. Dis naby genoeg aan Hermanus en Die Strand vir aankope, maar ver genoeg van al die woelighede om net in vrede asem te haal en die stadsgejaag te ontsnap."
"Pragtige, veilige vakansiedorp met soveel om te doen. Baie restaurante om van te kies."
"Ons was by Kango-grotte, Wilgewandel, Buffelsdrift en Cango wildlife ranch. Oudtshoorn is 'n baie mooi plek in die Klein Karoo, mense is ook baie vriendelik en behulpsaam."
"Almal wat ons raakgeloop het in George was besonder vriendelik en behulpsaam. Ons sal weer daar kuier."