Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Prins Albert, Wes-Kaap

Karoo Lodge

"Pragtige dorpie."

Weskus, Wes-Kaap

Joan's Place

"Baie rustige plek en die mense is baie vriendelik en behulpsaam."

Bettysbaai, Wes-Kaap

Kara Mia

"Ons kuier gereeld in Bettysbaai, dis naby genoeg aan die Kaap vir 'n vinnige wegbreeknaweek"

Heidelberg, Wes-Kaap

The Heidelberger Self-catering Guest Suite

"Heidelberg is 'n klein dorpie met al die basiese dienste beskikbaar. Skoon ─ ons het geen rommel sien rondlê nie. Pragtige NG Kerk. Baie goed geleë om omringende dorpe soos Riversdal, Stilbaai, Swellendam se Bontebokpark ens. te besoek."

Gansbaai, Wes-Kaap

Sunset Bliss

"Gansbaai is 'n klein plekkie en miskien kan die eetplekke en koffieplekkies beter adverteer. Fynbos Coffee Shop is 'n juweel met vriendelike diens en eet gerus vis by The Great White House."

George, Wes-Kaap

Forest and Pine

"Gaan eet gerus by The Fat Cat!"

Greyton, Wes-Kaap

Mount Grace Country House

"Greyton is a very warm town but we did get a feel that people of color gets treated differently by some business owners. It is a manageable nuisance."

Ceres, Wes-Kaap

Apple & Pear Accommodation

"Ons sal graag weer daar 'n draai maak."

Onrus, Wes-Kaap

Nerf-af Cottage & Rooms @ Onrus Hermanus

"Baie dankie, Onrus. Jy is 'n baie mooi plekkie. "

Paarl, Wes-Kaap

Little Oak Garden Cottages

"Pragtige, netjiese en skoon dorp. "

Montagu, Wes-Kaap

Little Sanctuary

"Montagu is a scenic little town between Ashton and the Little Karoo. A very versatile town with lots of restaurants and coffee houses, to walks and trails close by in the town to amazing MTB tracks. Lovely, well kept nature reserve and a nice 10 minute walk in Lover's Lane. Camping grounds are immaculate. A town well worth a stay."

Bettysbaai, Wes-Kaap

Blueview on Silversand

"Botaniese tuin was besonders en kan 'n hele dag in beslag neem. Baie verras met Gnocchi - puik restaurant."

Knysna, Wes-Kaap

Estuary Rest

"Beautiful, picturesque town with nice restaurants. "

Montagu, Wes-Kaap

John Montagu Accommodation

"Mooiste dorpie en vriendelike mense. Netjies en lekker stil."

Worcester, Wes-Kaap

Damas

"Het net gaan gholf speel, baie goeie baan met ongelooflike gasvryheid."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Biffie's Cottages

"Die dorp is maar omgekrap, maar gelukkig is Biffies Cottages aan die noordekant van die dorp geleë. Dit was een van ons oorwegende besluite."

Greyton, Wes-Kaap

Mount Grace Country House

"Nice to have seen Greyton. "

Kaapstad, Wes-Kaap

Lochnest

"Topbestemming, die plek om te woon."

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Church Hills Boutique Guest House

"Pragtige plek, en baie mooi plekke om te besoek!"

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

The Robberg Beach Lodge by Lion Roars Hotels & Lodges

"Roberg Nature Reserve se staproete is soos 'n Avatar-movie. Ongelooflik mooi!"

Kaapstad, Wes-Kaap

Ocean Breeze Hotel

"Spectacular in every way."

Bettysbaai, Wes-Kaap

Pik 'n Wyntjie

"Sal vir seker weer soontoe wil gaan, maar vir meer as net 'n naweek."

George, Wes-Kaap

Danke Ma

"Altyd 'n wenner. "

George, Wes-Kaap

Danke Ma

"Oor die algemeen het ons George en omgewing, die mense en die dienste baie geniet!"

Uniondale, Wes-Kaap

Schulteheim Hotel

"Nie eintlik tyd gehad om die dorpie te leer ken nie. Maar oulike ou huisies. Vir ons was dit maar net 'n deurry-dorpie, maar ek is seker die wat vir 'n dag langer wil bly sal dit geniet."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Villa Grande Gastehuis

"Lekker om te besoek, lekker om huis toe te gaan."

Prins Albert, Wes-Kaap

Wolvekraal Guest Farm

"Baie oulike dorpie met lekker eetplekke en plekkies om te besoek."

Blad
Blad 329 - Wys 9841 tot 9870
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang