Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 30452 resensies.
Jan D. - 25th April 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Heerlike Volstruis Sosaties en lekker restaurante! Mal oor Oudtshoorn en natuurlik 'n Mecca vir enige MTB liefhebber.
Leon P. - 25th April 2018
staying in Strand, Wes-Kaap
Was 5 jaar laas in die Strand, en was baie verbaas oor al die verbeterings wat aangebring is. Paaie baie lekker om op te ry, seefront baie mooi opgegradeer en baie mooi en skoon.
Andries V. - 25th April 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Ons het vir baie jare Hartenbos besoek toe ons kinders nog in die laerskool was. Die veranderings wat sedertdien aangebring is, is uitstekend. Sover ons kon vasstel was dit steeds veilig, 'n aspek wat deesdae 'n vereiste vir vakansiegangers is.
Doret D. - 25th April 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Ongelooflike skoon, rustige (buite seisoen), vriendelike dorp en mense, maak nie saak waar jy kom nie! Strande is skoon en veilig en die weer is fantasties! Sal beslis weer en wéér gaan kuier.
Ilze N. - 25th April 2018
staying in Stilbaai-Wes, Wes-Kaap
Ons verkies Stilbaai-Wes. Lieflike strand en baie dekor winkeltjies en eetplekke naby.
Sheldon M. - 25th April 2018
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Very clean area, upmarket shopping mall close by, best beach sunset view. Best place to stay in.
Riaan D. - 25th April 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Pragtige dorp.
Erieka S. - 25th April 2018
staying in Wellington, Wes-Kaap
Pragtige omgewing.
Christine B. - 25th April 2018
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Voorwaar 'n mooi en lekker plekkie om te bly. Mense baie vriendelik. Alle winkels en mediese behoeftes byderhand.
Gerrit S. - 24th April 2018
staying in Doringbaai, Wes-Kaap
Bekostigbaar en waarde vir geld.
Adele B. - 24th April 2018
staying in Doringbaai, Wes-Kaap
Ongerepte plekkie met dierbare inwoners.
Brent L. - 24th April 2018
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Definitely a place to come relax and enjoy a getaway.
Tappe L. - 24th April 2018
staying in Klein-Karoo, Wes-Kaap
Mooiste grondpaaie, 'n moet.
Albé S. - 24th April 2018
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Lekker rustig.
Marieta L. - 24th April 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Kookkursusse by The Real Food Company die moeite werd. Die Gin Bar ook 'n besoek werd. Die spookstoriewandeling was ook interessant. Guy se melkstal vir kase en joghurt. Museum vir self gestookte witblits.
Lovina K. - 24th April 2018
staying in Franskraal, Wes-Kaap
Pragtige omgewing. Mooi huise. Mense baie vriendelik.
David D. - 24th April 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Mooi dorpie, maar bietjie te ver van N1. Geen behoorlike eetplek nie.
Richard J. - 24th April 2018
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Soveel meer om te sien en doen as wat mens besef! Ek sal beslis weer terugkeer en volgende keer vir 'n paar dae vertoef.
David D. - 24th April 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Pragtige dorpie. Genoeg eetplekke. Rustige atmosfeer.
Madeleine O. - 24th April 2018
staying in Caledon, Wes-Kaap
Ek was daar vir 'n troue en het nie regtig geleentheid gehad om te verken nie, maar my broer en 'n vriendin het dit gedoen en was baie in hulle skik oor Caledon en die omgewing.
Mariska B. - 24th April 2018
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
This is a break away town. This is where you come to rest your soul.
Amanda P. - 24th April 2018
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Kleinmond is a great destination and recommended.
Jaco V. - 24th April 2018
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Dit is een van die mooiste plekke in ons land. Sal vir seker weer Struisbaai besoek vir 'n vakansie en vir seker langer daar vakansie gaan hou.
Ro-anne M. - 24th April 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Oudshoorn itself not really, but further out a definite yes.
Chrisma C. - 24th April 2018
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Rustige atmosfeer. Lekker weer, vriendelike winkelassistente.
Wilma V. - 24th April 2018
staying in Kaapse Wynlande, Wes-Kaap
Dis onbeskryflik mooi en al die paaie lei na Kaapstad!
Jan B. - 24th April 2018
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Pragtige, skoon dorp met die mooiste seefront.
Regina M. - 24th April 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Daar was padwerke in die dorp wat dit bietjie moeilik gemaak het om rond te beweeg, maar ek glo as dit klaar is sal dit baie beter wees.
Liesl V. - 24th April 2018
staying in Montagu, Wes-Kaap
Die perfekte dorpie vir die lekkerste kuier. Gaan eet gerus by The Mystic Tin; ek sal dit ten sterkste aanbeveel.
David D. - 24th April 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Geen geraasbesoedeling. Lekker stil area. Winkels is baie toeganklik.
Zile D. - 24th April 2018
staying in Glencairn Heights, Wes-Kaap
Amazing place to go with many things to do and experience.
Eben R. - 24th April 2018
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Pragtige en rustige, skoon omgewing.
Frans B. - 23rd April 2018
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Baie aangenaam en Danabaai uitstaande. Alles is skoon, netjies, werkend en boonop rustig en veilig. Ons sal graag weer 'n draai daar maak.
Jocelyn W. - 23rd April 2018
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Heerlike vakansiedorp, ongeag mistigheid.
Sanet V. - 23rd April 2018
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Was nog altyd op die hande gedra wanneer ons oorslaap in die pragtige dorpie.
Shaan A. - 23rd April 2018
staying in De Kelders, Wes-Kaap
Baie rustige plek.
Eugene B. - 23rd April 2018
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Calitzdorp is super spesiaal - oorgenoeg om te doen vir 'n lekker naweek wegbreek.
Lee L. - 23rd April 2018
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Great restaurant.
Alwin A. - 23rd April 2018
staying in Grabouw, Wes-Kaap
Nuwe Elgin Railway Market uit die boeke.
Elisna P. - 23rd April 2018
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Pragtige plek met meer as genoeg wynplase en plekkies om te besoek.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za