Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.51 uit 5 gekry volgens 18198 resensies.
Christelle P. - 16th September 2015
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Omgewing in Sederberge is pragtig - kan dit beslis besigtig.
Eddie S. - 16th September 2015
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Baie sentraal geleë vir 'n Kaapse besoek.
Zelia S. - 16th September 2015
staying in Nuweland, Wes-Kaap
Stunning area - conveniently positioned.
Paul V. - 15th September 2015
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Go to Fire@10 for dinner, nice people and good food.
Madelein O. - 15th September 2015
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Ons is sommer verlief op die dorp met sy pragtige argitektuur, gasvryheid en asemrowende natuurskoon!
Ben M. - 15th September 2015
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Goeie ligging as jy blomme gaan kyk.
Elsabé A. - 15th September 2015
staying in Calypso Beach, Wes-Kaap
Onverbeterlik!
Jacques V. - 15th September 2015
staying in Velddrif, Wes-Kaap
Lekker stil Weskus dorpie.
Sandra L. - 15th September 2015
staying in Wellington, Wes-Kaap
Goed geleë vir besoek aan verskeie wynplase en kelders in die omliggende omgewing.
Susan S. - 15th September 2015
staying in Vishoek, Wes-Kaap
Het Vishoek baie geniet en sal dit graag weer 'n vakansie bestemming maak!
Gordon S. - 15th September 2015
staying in Citrusdal, Wes-Kaap
The drive from Citrusdal to Ceres on the R303 is one of the best road trips in the Cape.
Wobbe B. - 14th September 2015
staying in Onderpapegaaiberg, Wes-Kaap
De omgeving van het huis is niet een toeristenbestemming van vandaar uit kun je prachtige tochten maken naar de wijngebieden en ook Kaapstad is dichtbij. Het is een plek om lekker uit te rusten.
Jimmy B. - 14th September 2015
staying in Table View, Wes-Kaap
Kan Tafelberg altyd mooi sien vanaf Table View.
Matt W. - 14th September 2015
staying in Belvidere, Wes-Kaap
Great place.
Naomi B. - 14th September 2015
staying in Riebeek-Wes, Wes-Kaap
Regtig nice.
Diane G. - 14th September 2015
staying in Suurbraak, Wes-Kaap
Suurbraak is a wonderful little place. Like the old days. You can breath again and re-energize.
Richard K. - 13th September 2015
staying in Kenilworth, Wes-Kaap
Goed geleë naby sport (Nuweland krieket / rugby). Naby Kaapstad en dan ook om sê Houtbaai toe te gaan. Goeie restaurante in omtrek.
Elize W. - 12th September 2015
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Pragtige Kaapse dorpie met atmosfeer.
Marlene J. - 12th September 2015
staying in Nuwerus, Wes-Kaap
Doet so voort.
Smith B. - 11th September 2015
staying in Montagu, Wes-Kaap
Excellent setting amongst beautiful mountains next to the Keisie River. Farm stalls on Route 66 selling a range of local produce and products and historical sights make Montagu an excellent tourism destination.
Martin A. - 11th September 2015
staying in Sentraal Mosselbaai, Wes-Kaap
Baie lekker uitsig en baie om te doen. Heerlike restaurante.
M W. - 11th September 2015
staying in Langebaan, Wes-Kaap
100% recommendation. Has everything you need for a seaside holiday and more.
Stefanie S. - 11th September 2015
staying in Vishoekvallei, Wes-Kaap
Vishoek is 'n baie lekker plekkie vir vakansie. Dit is 'n baie vriendelike dorpie. Dis 'n moet om 'n vissie by die mark te gaan koop.
Retha H. - 11th September 2015
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Wonderlik! Baie mooi en sentraal.
Cornel T. - 11th September 2015
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Wat 'n fantastiese plek met wonderlike mense.
Raynard T. - 10th September 2015
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Lekker wegbreekplek.
Patricia O. - 10th September 2015
staying in Velddrif, Wes-Kaap
We were warmly welcomed wherever we went, and we were delighted by Bokkom Lane.
Nico K. - 10th September 2015
staying in Ashton, Wes-Kaap
Ashton is lekker sentraal geleë om die area van Swellendam tot by Worcester en ook Barrydale te verken. Daar is baie interessante plekke en plase in die omgewing.
Lorraine J. - 10th September 2015
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Pragtige plek.
Amanda D. - 10th September 2015
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Asemrowende seedorpie, mooi huise. Die water is koud, so nie vir swem nie, maar stap en visvang. Lekker geëet by die Rooi Granaat in die aand (ou wêrelds, kandelare, persoonlike diens) en die Beaches restaurant (ligging en uitsig pragtig en kos lekker). Basiese winkels is goed genoeg, soos Spar en apteek. Nie te ver van die Kaap af nie en ook naby Darling as mens dit wil besoek. Kan winderig en koud wees in die winter en lente.
Magdel K. - 10th September 2015
staying in Barrydale, Wes-Kaap
Lekker restaurante!
Kobus V. - 10th September 2015
staying in Parow, Wes-Kaap
Naby alles - skoon en netjiese woonbuurt.
Neil G. - 10th September 2015
staying in Strandfontein, Wes-Kaap
Excellent travel destination for anyone wanting to relax. The most beautiful unspoilt beach we've seen for years. Had time not been a constraint we would have liked to stay longer.
Lynn H. - 10th September 2015
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Langebaan is definitief 'n plek wat ek sal aanbeveel vir vakansie want die aangrensende dorpies is baie interresant om te besoek.
Carlo V. - 9th September 2015
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Sentraal geleë en naby omliggende attraksies.
Ulrike J. - 9th September 2015
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Baie lekker en naby genoeg aan die hoofuitkykpunte op Hermanus.
Carol B. - 9th September 2015
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
There is lots to do!
Carissa D. - 9th September 2015
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Amazing, sal beslis weer soontoe gaan. Baie mooi!
Monika V. - 9th September 2015
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Mooi strand.
Johan S. - 8th September 2015
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Pragtige area. Ons het ook die besoek aan die West Coast National Park geniet.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za