Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Jay Dees B&B

"Baie mooi en die natuurskoon was onbeskryflik."

Mosselbaai, Wes-Kaap

314 Nautica

"I'm again on route to visit MosselBay. It's a quiet and easy place to stay at."

Pringlebaai, Wes-Kaap

Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing

"Plenty to do for a weekend or longer stay."

Swellendam, Wes-Kaap

The Garden Cottage

"Daar is genoeg besienswaardighede om my te laat terugkeer. Ek sal beslis weer daar 'n draai wil gaan maak. Die mense is vriendelik en behulpsaam."

Kaapstad, Wes-Kaap

Longbeach Beach House

"Die stad se bustoere is interessant, maar neem 'n sambreel saam om teen die hitte te beskerm op die boonste, oop platform."

Bettysbaai, Wes-Kaap

The Trailhouse

"They have a lovely village centre which also has a very efficient laundromat and several restaurants to choose from. There's also a very nice butchery, convenience shop and even a post office."

Struisbaai, Wes-Kaap

Seaside Place

"Baie mooi, vriendelike en rustige rusplek."

Doringbaai, Wes-Kaap

Die Anker Guesthouse

"Vir die wat stilte nodig het is dit 'n ideale plek."

Mosselbaai, Wes-Kaap

CBS Accommodation

"My gunsteling plek in SA."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Seemeeu

"Heerlike eetplekke."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

21 Arrowood

"Ons droomplek en vir seker aftreebestemming. "

Noordelike Voorstede, Wes-Kaap

On Q Accommodation

"Area deep rooted in traditional systems."

Gansbaai, Wes-Kaap

Oom Piet Accommodation

"Best coffee shop - The Coffee Company. Best seafood - The Harbor Cafe. Loved all the things to do in Gansbaai."

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Absolute Castillo

"Rustige dorp met karakter."

Kaapstad, Wes-Kaap

Nautica Deluxe

"Mense baie vriendelik en ons kon lekker toer aangesien ons sentraal geleë was."

Struisbaai, Wes-Kaap

Palms on Protea

"Baie mooi dorp waar die wind gebore is."

Kaapstad, Wes-Kaap

The Green Gecko

"Dit bly ons pragtige moederstad."

Sedgefield, Wes-Kaap

Kiewietjie Cottages

"Sedgefield het pragtige, skoon, oop strande. Sal altyd weer terugkom. Mooi groot en skoon supermarkte vir aankope."

Kaapstad, Wes-Kaap

Kusweg - Strand - Somerset Wes

"Waterfront en wou by Tafelberg opgaan maar het ondervind dat dit buitensporig duur is, asof daar net aan buitelanders gedink word."

Kaapstad, Wes-Kaap

Jacoma Hof 20

"Vlagskip van Suid-Afrika."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Biffie's Cottages

"Belangrike halfwegstasie op die N1. "

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Old Mill Lodge & Restaurant

"Baie mooi dorp. Baie plekke rondom om te besoek. "

Pearly Beach, Wes-Kaap

Pearly Stay

"Ons sal weer besoek."

Kaapstad, Wes-Kaap

Loch'nest

"Sal definitief weer gaan. "

Mosselbaai, Wes-Kaap

25 on Rooiels

"Ons is beïndruk met die ontwikkeling, was jare gelede daar."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Brug Accommodation

"Klein plekkie. Was net daar vir naweek. Vriendelike mense. "

Blad
Blad 411 - Wys 12301 tot 12330
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang