Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35758 resensies.

Velddrif, Wes-Kaap

47onWaterkant

"Behalwe vir die rowwe visreuk en ice cream supply was als OK. Die weer was great."

De Rust, Wes-Kaap

The Travelling Tortoise Retreat

"Baie naby aan Meiringspoort en die Swartberg pas en Prince Albert. Mooi dorpie. Baie rustig."

Witsand, Wes-Kaap

Footprints

"Witsand is maar baie primitief met net 2 winkels wat elke dag 5 uur toemaak. The Sands winkel is vreeslik duur met hulle produkte."

Kleinmond, Wes-Kaap

Picollo Bocca Villa

"Kleinmond is a relaxing place. For our distance is not so far, 2-hour travel."

Stilbaai, Wes-Kaap

Die Hawehuis

"Ons ken Stilbaai al vir baie jare, en kom jaarliks terug na hierdie veilige, vriendelike, skoon en goed bestuurde dorp. Verseker is 'n besoek aan Stilbaai goeie waarde vir geld."

Pietersfontein, Wes-Kaap

New Beginnings Cottage

"Best location for resting."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Lambert's Bay Beachfront

"Baie mooi en baie lekker gekuier."

Agulhas, Wes-Kaap

Anker & Aalwyn

"Die weer kan soms koud en winderig wees, maar ons weer was perfek!"

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

Gleniqua Bliss Holiday Home

"Baie rustig, groot strand vir stap, seestrome bietjie rof vir swem."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Die Nessie

"Fine for a stopover."

Stanford, Wes-Kaap

Hermanuspietersfontein Cottages

"Pragtige dorpie met soveel toeriste-aantreklikhede. Naby geleë aan Hermanus en Gansbaai. So rustig en veilig. Lafenis vir die siel."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Die Nessie

"Netjies en skoon."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Roos Maryn

"Jacobs Bay has a very special place in my heart, it is a little piece of paradise! It has a healing beauty. The people are very friendly. I would recommend paying a visit to Pixie's Backpackers, they have this magical pixie garden. It is an unspoiled, little fishing village, with a beautiful beach in front of Weskus plek restaurant and if you walk over the dunes you will find another stunning beach with white sands."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Beachway on Golden Mile

"People in general are very friendly there."

Sederberg, Wes-Kaap

Hawerland

"Die omgewing is baie mooi. Die boerderye verras 'n mens. Die berge is imposant."

Elandsbaai, Wes-Kaap

E'bay Apartments

"Lekker rustig en mense baie vriendelik ."

Kleinmond, Wes-Kaap

Lekkerus @ 144

"Kleinmond is 'n perfekte vissera-dorpie wat iets van alles aanbied vir vakansiegangers."

Franschhoek, Wes-Kaap

Franschhoek Village House

"Franschoek is soos 'n comeback, jy kan nie alles in een doen nie. Voel soos 'n lekker boek; jy moet alles doen. Love die staproetes in die berge, die uitsig was prentjiemooi. Ons moet nou nog rondte 3 gaan doen. Dorpie het baie gems."

Prins Albert, Wes-Kaap

Casa Milorca

"A very well-kept town.The pride of the residents show!"

Kleinmond, Wes-Kaap

Sheva

"Kleinmond as vakansiedestinasie is tops! Ek kom weer!"

Stilbaai, Wes-Kaap

BB's Place

"Doen regtig sy naam gestand. Stil."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Saartjie se Plekkie

"Baie om te doen en te sien. Ek wens ek kon langer vertoef om meer te sien."

Gansbaai, Wes-Kaap

Tourist Lodge Gansbaai

"Dis duidelik dat Gansbaai oor die jare in 'n gesogte toeriste-aantreklikheid ontwikkel het. Dit behoort werkskepping aan te help."

Mosselbaai, Wes-Kaap

T & H Sauer Guest House

"Beautiful, full of energy and lots to see."

Hermanus, Wes-Kaap

Misty Waves Boutique Hotel

"Uitrstekende restuarante, lekker wandelpaaie en alles is skoon en netjies. Besoek altyd met goeie herrinneringe."

Mosselbaai, Wes-Kaap

La Palma Villas No. 40

"Nie regtig 'n Mosselbaai-aanhanger nie. Sal nie in Mosselbaai self vakansie hou nie."

Blad
Blad 44 - Wys 1291 tot 1320
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang