Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 36701 resensies.
"Amazing omgewing and puik mense. Moet vir 5 dae of langer daar wees om alles te ervaar."
"Fantastiese plek om te verken. Baie om te sien - groot verskeidenheid. Beste vakansieplek."
"Die dorpie is mooi, maar nie uitsonderlik as 'n mens dit vergelyk met Barrydale of so 'n plek nie. Die wynkelders is die moeite werd. Ons het gehou van De Krans se restaurant en proelokaal. Buiten dit is dit 'n 2-nag bestemming, dan gaan jy uitgekuier wees."
"Baie mooi ou huise en die restaurant waar ons geëet het was 5-ster, Die Dorpshuis."
"Kleinkrantz is a quiet little suburb, with the most beautiful beach! There is only one local café and bar and it is recommended to either arrive with all your groceries or plan a trip to Wilderness to stock up."
"Oudtshoorn word maklik onderskat as toerismebestemming. Ons is aangenaam verras met die lang lys doendinge van daardie omgewing."
"Kaapstad self is baie teleurstellend, kon nie die kasteel of plein besoek nie. Baie hawelose mense."
"Lekker naby die see, nie te groot dorp nie. Mens kan orals stap bedags. Strande is skoon maar water is net baie koud, dis weskus vir jou. Vredenburg is 15 minute weg as jy winkels toe wil gaan. Daar is ten minste een algemene winkel in Paternoster wat 'n bietjie van alles het."
"Onrus is a laid-back, family-friendly destination. It's a place for relaxation and tranquillity. Expect lovely coastal walks and views, a pretty beach and a lagoon that is safe for small children to play and swim in."
"While Pringle Bay is a very scenic destination, it is a bit "remote". Probably will improve as the town expands."
"While Still Bay is a quaint little ocean town, there are many more scenic and "convenient" towns along that coast. I found it to be more "resident" friendly than a tourist destination."
"Gouritz het ons met ope arms verwelkom! Almal is ongelooflik vriendelik en groet in die verby stap or ry. Die dorp is skoon en netjies en veilig. Beide algemene handelaars het basiese lewensmiddels. Daar is genoeg plek om te stap of te sit en kyk. Die rivier en see bied geleentheid vir hengel of swem. Die sononder en sonop was asemrowend."