Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.51 uit 5 gekry volgens 18513 resensies.
Frede L. - 4th July 2019
staying in Houtbaai, Wes-Kaap
Baie interessante plek met baie oulike eet- en kuierplekke.
Wanda D. - 4th July 2019
staying in Bellville, Wes-Kaap
Oulike Winkelsentrum en lekkerste speelplek. Pick n Pay is net om die draai.
Johan H. - 3rd July 2019
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Dit was ons eerste keer daar, maar ons gaan weer. Dit is 'n baie interessante dorpie ryk aan geskiedenis!
Tersia S. - 3rd July 2019
staying in Milnerton, Wes-Kaap
Pragtige uitsig op Tafelberg.
Heleen D. - 3rd July 2019
staying in Sederberg, Wes-Kaap
Mooiste mooi! Ons is bevoorreg met sulke natuurskoon in ons land.
Gert S. - 3rd July 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Baie petty crime en almal praat net daaroor.
Esme B. - 3rd July 2019
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Peaceful area.
Louis E. - 3rd July 2019
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Stellenbosch ontwaak bietjie laat. Ek kon nie by my eerste keuse ontbyt nuttig nie, want hulle was 07:30 steeds toe.
Elizna R. - 3rd July 2019
staying in Vermont, Wes-Kaap
Baie mooi! Lekker rustig.
Feroza F. - 3rd July 2019
staying in Nuweland, Wes-Kaap
Lovely neighbourhood. Love the greenery and mountain views.
Liezel G. - 3rd July 2019
staying in Montagu, Wes-Kaap
Montagu is 'n pragtige dorp met die beste restaurante en vriendelike mense!
Dorianne K. - 3rd July 2019
staying in Pearly Beach, Wes-Kaap
Rustige dorpie vir ontspan.
Ettienne L. - 3rd July 2019
staying in Paarl, Wes-Kaap
Heerlike wegbreek plek, veral as jy van wyn hou. Die plase in die omgewing en in Franchhoek is fantasties.
Donne P. - 3rd July 2019
staying in Barrydale, Wes-Kaap
Nothing to do in and around the area on a Sunday, and everything closes by 17:00. We therefore had no where to really experience dinner.
Ilse S. - 3rd July 2019
staying in George, Wes-Kaap
Pragtige dorp en mal oor George.
Dean V. - 2nd July 2019
staying in Infanta, Wes-Kaap
As jy rustigheid soek is dit die plek. Die mense gaan uit hul pad om jou te help en tuis te laat voel. Sal weer gaan, maar meer in die somer maande.
Doreen G. - 2nd July 2019
staying in Tuine, Wes-Kaap
Pragtig. Mooi groen.
Yolanda V. - 2nd July 2019
staying in Stanford, Wes-Kaap
A little gem of a place to visit. Great restaurants and friendly people.
Koos J. - 2nd July 2019
staying in Bodorp, Wes-Kaap
Die omgewing is mooi, netjies en skoon, en naby al die belangrike restaurante, winkels, ens.
Khaleel A. - 2nd July 2019
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Interessante geskiedenis en naby mooi gebiede vir die wat jou van avontuur en foto's neem.
Elizabeth E. - 2nd July 2019
staying in Stanford, Wes-Kaap
Pragtige plek om te besoek.
Neil V. - 2nd July 2019
staying in Thesen Islands, Wes-Kaap
Excellent venue with amenities in close proximity.
Michael F. - 2nd July 2019
staying in Parow, Wes-Kaap
Jy is naby alles wat nodig is o.a. winkels ens.
Deon D. - 2nd July 2019
staying in Thesen Islands, Wes-Kaap
In my opinie die beste bestemming in Knysna.
Andre D. - 2nd July 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Veiligheid bly 'n bron van kommer. Daar is soveel werkloosheid en gevolglik heelwat arrogante bedelaars en mense wat goed wil verkoop. Moet niks openlik sigbaar in jou motor of self buite jou wooneenheid los nie.
John M. - 2nd July 2019
staying in Pearly Beach, Wes-Kaap
Lekker rustige en veilige bestemming.
Wilmie L. - 2nd July 2019
staying in Table View, Wes-Kaap
Skoon en veilige omgewing. Het dit baie geniet.
Meagan M. - 2nd July 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Paternoster voel al soos my tweede tuisdorp, warm vol liefde.
Martin V. - 2nd July 2019
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Nee, 'n gewone Karoodorp.
Irma E. - 1st July 2019
staying in Heatherlands, Wes-Kaap
Goeie area.
Brandon P. - 1st July 2019
staying in Hermanus, Wes-Kaap
A beautiful area and full of history.
Ilna S. - 1st July 2019
staying in V & A Waterfront, Wes-Kaap
Die V&A is 'n reuse en indrukwekkende ontwikkeling, met iets vir almal. Die feit dat dit 'n werkende hawe is eerder as 'n toeristepark maak dit outentiek en ekstra spesiaal.
Jorina R. - 1st July 2019
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Salig!
Giep S. - 1st July 2019
staying in Tergniet, Wes-Kaap
Veilige plek en hondvriendelik!
Lewis G. - 1st July 2019
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Baie naby en rustige plek as jy wil wegbreek van die stad se gewoel.
Mario V. - 1st July 2019
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Ons was al voorheen daar, maar dit bly lekker en die mense is warm en vriendelik.
Sarah-marie D. - 1st July 2019
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Die lamb shanks by die Handelshuis is ongelooflik - definitief die moeite werd. Loer ook in by Axe Hill wynplaas as hulle oop is.
Jaco N. - 1st July 2019
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Pragtige kusdorp met rustige atmosfeer.
Grant E. - 1st July 2019
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Ek is absoluut verlief op die dorp en gaan dit beslis weer besoek.
Jonathan S. - 1st July 2019
staying in De Kelders, Wes-Kaap
Quiet. Piece of heaven.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za