Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 32799 resensies.
Erika C. - 30th March 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Al my verwagtinge oortref en nog meer. Hemel op aarde vir 'n stadsbewoner wat wil wegkom van die betonoerwoud se gewoel en lawaai.
Erica M. - 30th March 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Prins Albert is 'n moet sien. Daar is soveel om te sien. Die Swartbergpas is asemrowend.
Johan T. - 30th March 2018
staying in Reebok, Wes-Kaap
Stil plekkie vir ouer persone om lekker weg te breek van die besige stadslewe.
Susan S. - 30th March 2018
staying in L'Agulhas, Wes-Kaap
Pragtig!
Priscilla B. - 30th March 2018
staying in Montagu, Wes-Kaap
Goed toegerus en baie aktiwiteite vir ‘n interessante kuier.
Liesl M. - 30th March 2018
staying in Myburgh Park, Wes-Kaap
It's safe.
Linda H. - 29th March 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
'n Pragtige dorpie aan die voet van die Swartberge waar mense nog belangstel in mekaar en die inwoners uit hulle pad gaan om toeriste waarde vir hulle geld aan te bied. Gaan kyk gerus.
Charlene . - 29th March 2018
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Warm, maar lekker om te sien die mense in die winkels is steeds baie vriendelik. Van die straat af lyk die plek maar bietjie verniel, maar aangename ervaring.
Estelle C. - 29th March 2018
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
'n Dorp met gerieflike infrastruktuur.
Petra P. - 29th March 2018
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Altyd die beste toeriste stop en rus besienswaardige plek.
Petro L. - 29th March 2018
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Heerlike tyd beleef en sal weer gebruik maak van akkommodasie.
Oosie O. - 29th March 2018
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Baie mooi en lekker vakansiebestemming.
Francois E. - 29th March 2018
staying in Keurboomstrand, Wes-Kaap
Baie netjies!
John V. - 29th March 2018
staying in Wellington, Wes-Kaap
Die vallei is pragtig.
Olga R. - 29th March 2018
staying in Sentraal Mosselbaai, Wes-Kaap
Alles okay, want mens is naby die Punt en baie restaurants, ook naby Santos strand.
Leonie S. - 29th March 2018
staying in Witsand, Wes-Kaap
Witsand is 'n asemrowende mooi plek! 'n Juweel langs die kus. Pili Pili restaurant kan beslis aanbeveel word, hulle diens is puik en die kos heerlik! Hierdie dorpie sien my beslis elke jaar vir vakansie.
Fc V. - 29th March 2018
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Hou al vir baie jare vakansie in Langebaan. Gaan daarheen om baie vars vis te eet. Beste tye laat Februarie en Maart.
Erica G. - 29th March 2018
staying in Strand, Wes-Kaap
Dit is n puik vakansiebestemming. Dis beide rustig en besig genoeg vir alle ouderdomsgroepe. Ons het ook baie veilig gevoel en kon selfs na donker langs die see gaan stap.
Sandra D. - 29th March 2018
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Baie goed.
Elzaan P. - 29th March 2018
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
As jy rus vir die siel wil he dan is Jacobsbaai die regte bestemming. Jacobsbaai is n pragtige klein dorpie met grondpaaie. Dit is goed geleë, naby aan Paternoster en Langebaan.
Vanessa B. - 29th March 2018
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Amenities and restaurants close by ,a quaint little town.
Marius M. - 29th March 2018
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Kommentaar positief en aangename omgewing vir ontspanning.
Johannes G. - 29th March 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Hou altyd lekker vakansie daar.
Betsie V. - 29th March 2018
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Lieflike plekkie om te gaan rus.
Ellen M. - 29th March 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
A must see!
Sonja G. - 29th March 2018
staying in De Kelders, Wes-Kaap
Very beautiful.
Anja V. - 29th March 2018
staying in Groenpunt, Wes-Kaap
Ideale bestemming vir die Kaapstad fietstoer.
Amiena S. - 28th March 2018
staying in Flamingovlei, Wes-Kaap
Flamingovlei is certainly seeing us again.
Ferdinand S. - 28th March 2018
staying in George, Wes-Kaap
Mooiste en skoonste plek in die Wes-Kaap.
Marcia S. - 28th March 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Amazing vakansie bestemming, so naby aan die stad, maar tog ver genoeg om die gevoel van ontspanning te ervaar en die strand is so mooi skoon.
Frans D. - 28th March 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Ons het veral die Fransie Pienaar museum geniet. Maandae is ‘n bietjie stil en ‘n paar besighede was toe of sluit vroeg. Veilig om rond te loop in die strate.
Willem P. - 28th March 2018
staying in Paarl, Wes-Kaap
Baie mooi dorp met vriendelike mense.
Allcino B. - 28th March 2018
staying in Witsand, Wes-Kaap
Netjies, veilig, vriendelik.
Adele S. - 28th March 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Pragtige dorpie. Vriendelike mense en heerlike kos. Klomp kunsgalerye en lekker rond krap winkels. Voel soos 'n klein Griekeland met al die wit huisies! Ons sal verseker weer soontoe gaan!
Jacky V. - 28th March 2018
staying in Paarl, Wes-Kaap
Pragtig!
Lindie S. - 28th March 2018
staying in Parklands, Wes-Kaap
Baie veilige gebied, meer as genoeg winkels en eet plekke, almal was baie vriendelik.
Jana V. - 28th March 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Net jammer van die eetplekke en winkels maak eers van Woensdae oop en eers 9 uur, dis al klagte.
Elsabe A. - 28th March 2018
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Baie skoon, netjies en het baie veilig gevoel.
Willem H. - 28th March 2018
staying in Strand, Wes-Kaap
Sal dit aanbeveel.
Annelise M. - 28th March 2018
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Plett its a feeling!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za