Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 36180 reviews.
"Die parkering by die strand is te min. Verder dink ek dis lieflik. Die restaurante is bietjie duur. Gelukkig is George net om die draai."
"My tuisdorpie met 'n nuwe baadjie aan. Wat kan ek sê, dit bly die beste dorp met baie om te bied in die land. Duidelik bly die pryse nie plattelands nie, maar dan weer, almal moet lewe en is niks regtig buitensporig nie. Prins Albert en omgewing bied iets vir almal - enkellopendes, gesinne en ouer mense en buitelandse toeriste - vra net en almal is vriendelik en behulspsaam. Minstens is die dorp ook baie mooi skoon - ander Karoo- en plattelandsedorpe steek erg af."
"Besoek gerus die Nougat fabriek en luister na Marian en Suzaan se getuienis oor hoe die fabriek ontstaan het."
"It's a pity that covid took its toll on this little town, but there is a fabulous restaurant that has opened and will be offering meals in the evenings. Hopefully things will be on the up again soon."
"Geen behoorlike winkel vir kruideniersware nie. Gaste moet ingelig word dat hul op Robertson moet aankope doen voor hul na McGregor reis."
"Wonderful diversion from the N1, irrespective of which way you are travelling."
"Dis maar soos enige ander stad in my opinie, al verskil is dat dit by die see is en Tafelberg in die agtergrond is. Verkeer is erg, hawelose mense bly in tente onder brûe en alles is ook maar agter slot en grendel. Die enigste rede hoekom ons in die stad oorgebly het is omdat dit nader aan die lughawe is en ons vlug het vroeg vertrek die volgende oggend."
"Pragtige omgewing. Baie besienswaardighede. Die staproete by Murludi word hoog aanbeveel."
"Absolutely love Yzerfontein, close to Cape Town for a quick daytrip, but Yzerfontein itself has the most beautiful beach and stunning views."
"George is 'n pragtige, skoon en netjiese dorp wat lekker sentraal geleë is tussen al die kusdorpies. Die boemelaars kan egter 'n groot probleem word indien die situasie nie aangespreek word nie."