Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 36180 reviews.

Knysna, Western Cape

Double Dutch B&B

"Nice vibe, friendly people, we love it there. "

Boland, Western Cape

Sandvlei Kuierhuis

"Rustig, strelend en verfrissend. "

Mossel Bay, Western Cape

Vista Bonita Apartments

"Raak net bietjie besig, maar hang af van mens se gesin se behoeftes. "

Lamberts Bay, Western Cape

Xamarin Guest Farm

"Ek hou van Lambertsbaai maar te besig om uit te ry plaas toe is bonus."

Sedgefield, Western Cape

Whale of a Time - Sedgefield

"Een van die mooiste, langste strande in SA. Stap Gericke's Point toe. Village Market op Saterdae is 'n fees. Ry Cloud 9 met 'n bergfiets."

Beaufort West, Western Cape

Die Herehuis

"Ons was in 'n fratsongeluk betrokke, die mense van Beaufort Wes was so vriendelik en behulpsaam. Dame met die naan Heidi het my vrou en ons bagasie gastehuis toe geneem. Jong man Alexander het gestop en my gehelp om my motor rybaar te kry tot by gastehuis. Die volgende oggend het hy my na Johan Pienaar Motors toe geneem. Hulle het professionele diens verskaf en was vriendelik en behulpsaam het motor vinnig vir my uitgesorteer. Beaufort-Wes is pragtig geleë en mense is vriendelike omgee mense."

Gansbaai, Western Cape

Great White Accommodation

"Ek het nou nie die dorpie verken, net besoek aan 'n Spar gebring wat goed was, maar dit is wonderlik en gaan beslis meer besoeke bespreek."

Paternoster, Western Cape

La Baleine Beach House Collection

"Weskus op sy mooiste! Bied geleentheid om rustig te wees, maar daar is ook lekker baie om te doen as mens lus is daarvoor."

Beaufort West, Western Cape

SANParks Karoo National Park

"Goed geleë tussen die Kaap en die Vrystaat."

Montagu, Western Cape

Le Domaine Self Catering Farm Cottages

"Montagu is a beautiful farm. Our day visit to Montagu Springs and the Tractor trip activity at Protea Farm was amazing."

Clanwilliam, Western Cape

Clanwilliam Hills Dam House and Flat

"Lovely town and definitely love the area."

Struisbaai, Western Cape

Bodega Fuchs

"Our first visit, but will definitely return. In love with this town."

Victoria Bay, Western Cape

Pier Plesier

"Ongelukkig nie kruidenierswinkel nie. Restaurant maak 5 uur toe."

Witsand, Western Cape

Nautilus

"Lieflike dorpie met baie dinge om te doen. As die weer saamspeel is dit wêreldklas!"

Cape Town, Western Cape

La Grâce

"Het ons vakansie in die Kaap baie geniet. Wil graag weer so maak."

Prince Albert, Western Cape

Casa Milorca

"Die Clarens van die Karoo."

Prince Albert, Western Cape

Karoo Khaya

"Die beste plekkie veral die Gin Bar dn The Rude Chef."

Cape Town, Western Cape

Blaauwberg Beach Hotel

"Baie mooi en baie om te doen."

Oudtshoorn, Western Cape

Oolyfie

"Amazing town with so many beautiful things to see!"

Plettenberg Bay, Western Cape

Swallows Nest Plett

"Vreeslik baie om te doen in die omgewing, of net langs die see te gaan lê. "

Oudtshoorn, Western Cape

Klein Afrika Wegbreek

"Make sure you visit Buffelsdrift Game Lodge. We spent a full day enjoying Lion & Elephant feeding experiences and a late afternoon game drive. This is a truly magical experience. A must for every South African!"

Cape Town, Western Cape

1 Tivoli

"Best part of the country. "

Page
Page 465 - Showing 13921 to 13950
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers