Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 36757 resensies.
"Beautiful, breathtaking coastal town - underrated in my opinion. Will definitely visit again. "
"Barrydale was 'n aangename verrassing. Dis 'n baie mooi dorp, geleë tussen die berge en dit is regtig die moeite werd om te besoek."
"Die dorp is nie vir aktiwiteite nie maar meer 'n lekker rustige oorslaap ervaring. Bring eie kos op Sondae en Maandae want die restaurante se ure is nie soos 'n stad nie."
"Daar is baie besienswaardighede naby Paternoster en ander strande. Sal mense kan aanbeveel vir 'n vakansie."
"Pragtige rustige plattelandse dorpie met 'n lieflike hotel waar jy 'n yskoue biertjie kan geniet. Die OK Supermark op die dorp is uitstekend en maak heerlike tuisgemaakte kos."
"Plaasvars West Coast town with some lovely coves, hiking paths and other attractions. The litter on the beaches and aforementioned paths is, however, really off-putting. In addition, we saw a number of youths breaking bottles on the boat launch ramp soon after we walked by who swore at us when we challenged them."
"Mooi dorpie en omgewing, met uitstekende eetplekke. Die Saterdag-oggendmark is gesellig. 'n Uitstekende keuse vir 'n paar dae se wegbreek."
"Not much on offer if you're just staying in the town, but the resorts are really lovely."
"Mosselbaai self is baie besig, en as mens na stilte wil gaan is ek nie seker of dit die plek is nie, maar vir tieners en jongmense wat dinge wil doen, sal dit 'n besliste bestemming wees."