Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.
"Fabulous, quaint place to visit and explore. Friendly people, history and divine wine galore."
"'n Plek wat ek almal sal aanbeveel om te gaan besoek! Mosselbaaihawe is 'n moet! Die lekkerste gebakte vis!"
"I think with the new mall coming it will then be just sufficient and not overcrowded. It's very nice walking along the seashore."
"Ek dink dis tyd vir 'n Checkers, Pick & Pay, Spar of Woolies in die dorp. Die OK doen dit nie vir my nie, maar dis maar my opinie."
"Plettenberg Bay is absolutely beautiful. Instead of driving pass I will definitely stay over and explore."
"The true Garden of Eden, play, stay, watch God's wonderful nature at its best, how I wish I could own a property there, even if it is small."
"Wellington is such a beautiful and peaceful town. Everything is in close proximity to everything else. You don't have to travel too far from where you're staying to enjoy wine farms, museums and other touristy things, everything is close by. Will definitely spend some more time in Wellington to explore more wine farms and surrounding towns."
"Dis 'n "besige" vakansie, baie om te doen en te sien. Mens behou die stadgevoel en jy voel nie juis asof jy eintlik rus nie. Ons sal eerder volgende keer êrens meer afgeleë en stiller wil bespreek."
"Betty's Bay is a quaint and charming little town. If you are looking for peace and tranquility this is the place for you."
"Hermanus is 'n unieke vakansiebestemming met baie uiteenlopende aktiwiteite wat alle smake behoort te bevredig."
"So baie dinge om te doen in 'n klein radius! Wynproe, MCC-drink, wonderlike restaurante, mooi natuurskoon en lekker naweekmarkie!"
"Dorpie was bietjie meer afgeleef as wat ons verwag het, maar dis nou maar een van daardie dinge."