Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 30452 resensies.
Gappie L. - 17th October 2017
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Mooi, rustige en skoon dorp.
Phindy B. - 17th October 2017
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
It is the place to be. To those who never go there, they must try to visit and they will see what I am talking about.
Charles P. - 17th October 2017
staying in Montagu, Wes-Kaap
Baie lekker mense, heerlike kos. Sal binnekort weer daar oornag.
Martli D. - 16th October 2017
staying in Wolseley, Wes-Kaap
Pragtige omgewing! Lekker naby Tulbagh, trouvenues en bekende wynplase!
Riaan C. - 16th October 2017
staying in Heroldsbaai, Wes-Kaap
Ons het 'n sagte plekkie vir hierdie plek.
Tanya S. - 16th October 2017
staying in Jongensfontein, Wes-Kaap
'n Heerlike vakansiebestemming, veilig en mooi natuur.
Tinki M. - 16th October 2017
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Interessante dorp.
Heike V. - 16th October 2017
staying in Table View, Wes-Kaap
Table View het alles. Die strand, die see, die wind, die fantastiese uitsig op die groot baai en Tafelberg, die restaurante en kafees, die gevoel van vakansie, die veelvoudige aanbod van dinge om te doen.
Victor S. - 16th October 2017
staying in Robertson, Wes-Kaap
Mal oor die area.
Willene D. - 16th October 2017
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Jy kan in Hermanus alles kry wat jy nodig het en die mense is ook vriendelik.
Shay H. - 16th October 2017
staying in Paarl, Wes-Kaap
Stunning bird life and fly fishing area. Nature at its best. Bike and hike trails. Mountains and a clean river.
Michelle M. - 16th October 2017
staying in Worcester, Wes-Kaap
I don't think Worcester is the kind of town one would visit for a long period of time, as there are really only 2 main attractions: the Mall and the Casino. If you are an outdoorsy type of person or enjoy visiting wine farms, you might enjoy spending a few days in Worcester. It's definitely the type of area for older people. I don't think it would be too exciting for teenagers or young adults to spend too much time there.
Norman F. - 16th October 2017
staying in Silversands, Wes-Kaap
Ek sal definitief weer wil gaan.
Lorraine M. - 16th October 2017
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Midway between Wilderness and Knysna, for easy sightseeing.
Belinda J. - 16th October 2017
staying in Keurboomstrand, Wes-Kaap
Wonderlike wegbreek.
Gilmore H. - 16th October 2017
staying in Gouritsmond, Wes-Kaap
Sal beslis weer gaan. Die riviermonding is fantasties en die tuine is baie netjies.
Sophia O. - 16th October 2017
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Heerlike wyn geproe by De Krans. Beveel dit aan.
Danie O. - 16th October 2017
staying in Laingsburg, Wes-Kaap
Die Wimpy by die vulstasie het kragpunte vir selfone wat baie nuttig is en waardeer word terwyl ietsie geëet en gedrink word.
Sharon C. - 16th October 2017
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Ek love die dorp.
Cori E. - 16th October 2017
staying in McGregor, Wes-Kaap
McGregor is maar 'n klein plekkie, 'n mens moet maar saamneem wat jy kan. Het van die eetplekke baie geniet en die kos was besonders!
Marlene L. - 16th October 2017
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Gordonsbaai is 'n pragtige plek, maar die wind het ons deurmekaar gewaai.
Kenneth H. - 16th October 2017
staying in Britanniabaai, Wes-Kaap
Eetplekke is net bietjie ver as jy by Absolute Beach bly.
Leon W. - 16th October 2017
staying in Rawsonville, Wes-Kaap
Lots of roadworks currently in progress.
Sarie S. - 16th October 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Baie mooi.
Gustav S. - 16th October 2017
staying in Rawsonville, Wes-Kaap
Eetplekkeuses na ure in Rawsonville is beperk.
Suzette P. - 16th October 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Mooiste plek vir wegbreek.
Evert J. - 16th October 2017
staying in Riviersonderend, Wes-Kaap
Die mense is baie vriendelik en behulpsaam.
Vicky C. - 16th October 2017
staying in Klaasvoogd West, Wes-Kaap
Pragtige omgewing.
Lizl N. - 16th October 2017
staying in Island View, Wes-Kaap
Island view is baie goed geleë en het 'n pragtige uitsig oor Mosselbaai. Dit is baie veilig, skoon en netjies.
Gerda V. - 16th October 2017
staying in Table View, Wes-Kaap
Pragtige strand en omgewing.
Anthia A. - 16th October 2017
staying in Weskus, Wes-Kaap
Asemrowend.
Johan K. - 16th October 2017
staying in Fisherhaven, Wes-Kaap
Stil en rustig vir die wat 'n wegkom nodig het.
Riaana V. - 16th October 2017
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Heerlike restaurante!
Louis W. - 16th October 2017
staying in Thesen Islands, Wes-Kaap
Pragtig, skoon, vriendelik en sommer net lekker!
William C. - 16th October 2017
staying in Robertson, Wes-Kaap
Robertson was fine, however, the tranquility was not!
Marlise E. - 16th October 2017
staying in Franskraal, Wes-Kaap
Ek sal baie graag my eie huisie in hierdie dorpie wil hê!
Petro N. - 16th October 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Dit was ons eerste keer in Paternoster en dit is 'n fantastiese klein plekkie, baie rustig en uitstekende vakansiegees wat heers. Dit is 'n stukkie hemel op aarde.
Karen J. - 16th October 2017
staying in Paarl, Wes-Kaap
Oulike, klein plekkies om te besoek en om by te eet. Lekker wynplase en kuiergeleenthede in die area. Heerlik!
Anton B. - 16th October 2017
staying in Weskus, Wes-Kaap
Pragtig en uniek in sy eenvoud.
Karin S. - 16th October 2017
staying in L'Agulhas, Wes-Kaap
Pragtige dorp waar 'n mens behoorlik kan ontspan.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za