Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 34288 resensies.
Wilmien N. - 29th April 2018
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Pragtige plekkie en lekker baie goed om te doen as toeris.
Janet W. - 29th April 2018
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Would definitely go back to Port Owen.
Erica P. - 29th April 2018
staying in Paarl, Wes-Kaap
Dis 'n pragtige plek. Wonderlike mense.
Donnia O. - 29th April 2018
staying in Greyton, Wes-Kaap
Ongelooflik.
Tharina C. - 29th April 2018
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Pragtige skoon dorp/strand.
Jenny M. - 29th April 2018
staying in Uniepark, Wes-Kaap
Rustige en veilige omgewing.
Beryl L. - 29th April 2018
staying in Britanniabaai, Wes-Kaap
Die omgewing is baie rustig. Ek dink beslis daaraan om 'n belegging te maak en eiendom in die area te koop.
Wicus R. - 29th April 2018
staying in Pringlebaai, Wes-Kaap
Awesome place. So many things to do in Pringle Bay and surrounding villages. The Pringle Bay festival was an added bonus (we didn't know it about the festival until our arrival).
Dewan L. - 29th April 2018
staying in Strand, Wes-Kaap
Lekker vakansie strand!
Louwrane K. - 28th April 2018
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Vriendelike mense en heerlike bestemming om te ontspan.
Ronell L. - 28th April 2018
staying in Jongensfontein, Wes-Kaap
Jongensfontein is 'n ongelooflike plek. Komplimente vir die bestuur van Jongensfontein wat dit in so 'n netjiese en skoon plek hou.
Gerhard H. - 28th April 2018
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Pragtig.
Carike A. - 28th April 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Wat 'n baie lekker plekkie. Mense is so vriendelik. Sal defintief weer kom.
Amanda S. - 28th April 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Pragtige dorp met uitstekende restaurante.
Jan S. - 28th April 2018
staying in Table View, Wes-Kaap
Good place.
Philip B. - 28th April 2018
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Restaurante moet net duideliker aan gedui word, by die hawe en omgewing.
Doreen J. - 28th April 2018
staying in Robertson, Wes-Kaap
Netjies en skoon.
Pieter D. - 27th April 2018
staying in George, Wes-Kaap
Mooi dorp.
C. P. - 27th April 2018
staying in Muizenberg, Wes-Kaap
Muizenberg is een goede basis om vele uitstapjes te maken. Goede verbindingen met Kaapstad.
Johann M. - 26th April 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Sal my weer sien.
Fred B. - 26th April 2018
staying in Groot-Karoo, Wes-Kaap
Karoo Nasional Park uitstekend!
Daan D. - 26th April 2018
staying in Merweville, Wes-Kaap
Gawe plek. Ons bid saam met hulle vir nog baie reën ten einde die natuur te help om ten volle te herstel!
Japie O. - 26th April 2018
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Werklik aangenaam verras, veral met ons Groenfontein rit en stopplekke langs hierdie pad. Het besondere kunstenaars ontmoet en die mense van Calitzdorp is oor die algemeen baie vriendelik. Portproe was ook 'n uitblinker!
Wessel V. - 26th April 2018
staying in Milnerton, Wes-Kaap
Goeie ligging om vandaar Kaapstad en ander besienswaardighede te besoek.
Bianca D. - 26th April 2018
staying in Robertson, Wes-Kaap
Alles is maklik bykombaar. Gaan maak 'n draai by R62 diner en Eseltjiesrus Donkey Sanctuary by McGregor.
Tamlin G. - 26th April 2018
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
It's very far but it is a lovely holiday destination.
Filomena G. - 26th April 2018
staying in Parow, Wes-Kaap
Good location, close to shopping malls, highway and most importantly, the wine farms.
Abrie L. - 26th April 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Die mense hier is plat op die aarde, goeie, vriendelike, meestal Afrikaanse mense. Jy gaan Pick 'n Pay toe en daar kry jy 'n vreemdeling in die ry en julle begin gesels soos ou vriende.
Michael H. - 25th April 2018
staying in Port Owen, Wes-Kaap
A place and surroundings that is worth a regular visit.
Vic B. - 25th April 2018
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Museum is die moeite werd. Bontbokpark het effens teleurgestel. Klim na Twaalfuurkop wonderlik.
Willie En Beulah D. - 25th April 2018
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Gaan gewoonlik tuis by Waggon Wheels en sal in toekoms weer van hulle gebruik wil maak.
Juanita V. - 25th April 2018
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Sal weer teruggaan.
Lucille P. - 25th April 2018
staying in Wilderness Heights, Wes-Kaap
One of the best hidden beaches is Victoria Bay and the restaurant (Vicky's) there, is awesome and vibey.
Corrie S. - 25th April 2018
staying in Pringlebaai, Wes-Kaap
Dis die dorpie met die meeste atmosfeer aan die suidkus. Die proteas, fynbos en vriendelike mense is ‘n pluspunt!
Roy & Elke M. - 25th April 2018
staying in Myoli Strand, Wes-Kaap
Myoli Beach is a beautiful place. Unfortunately during the time of our visit a young Danish girl went missing from right in front the backpackers on Myoli Beach. When looking at the circumstances and the area, one cannot but fear the worst outcome.
Annelize C. - 25th April 2018
staying in Kalkbaai, Wes-Kaap
Puik vir uiteet/rondstap. Moeilike bestemming om klein kinders besig te hou, nie alles is so kind-vriendelik ingerig nie.
Suzette S. - 25th April 2018
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Baie aangenaam.
Jan D. - 25th April 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Heerlike Volstruis Sosaties en lekker restaurante! Mal oor Oudtshoorn en natuurlik 'n Mecca vir enige MTB liefhebber.
Leon P. - 25th April 2018
staying in Strand, Wes-Kaap
Was 5 jaar laas in die Strand, en was baie verbaas oor al die verbeterings wat aangebring is. Paaie baie lekker om op te ry, seefront baie mooi opgegradeer en baie mooi en skoon.
Andries V. - 25th April 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Ons het vir baie jare Hartenbos besoek toe ons kinders nog in die laerskool was. Die veranderings wat sedertdien aangebring is, is uitstekend. Sover ons kon vasstel was dit steeds veilig, 'n aspek wat deesdae 'n vereiste vir vakansiegangers is.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za