Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 33322 resensies.
Lindsay H. - 2nd November 2020
staying in Arniston, Wes-Kaap
I wouldn't want to change anything visiting Arniston, I love everything about it the heritage and polite community.
Leon V. - 2nd November 2020
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Nie juis veel om te doen in Clanwilliam nie, maar as jy wil net ontspan en niks doen in stilte - is hierdie n lekker plek. Tia Art Coffee shop het wel die lekkerste ontbyt en toebroodjies.
Wessel D. - 2nd November 2020
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Pragtige Karoo-dorp met heelwat doendinge.
Leandra C. - 2nd November 2020
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Heeltemal verlief op die plek!
Tracey And Neil N. - 2nd November 2020
staying in McGregor, Wes-Kaap
It forces you to rest and unwind. There's not much to entertain teenagers or kids. Lovely quaint shops. Nice place to take walks or jog. Numerous restaurants. Lord's Wine Estate is a must to visit. Peaceful.
Kevin L. - 2nd November 2020
staying in McGregor, Wes-Kaap
Our weekend getaway destination of choice. Good roads from Cape Town and great food and entertainment.
Peter G. - 2nd November 2020
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Baie mooi en rustig in Paternoster. Fantasties.
Suzanne S. - 2nd November 2020
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Ek ken Hermanus al lank, maar geniet veral Onrus en Vermont.
Henk K. - 2nd November 2020
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Always a great place to frequent.
Rowena O. - 2nd November 2020
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Dit doen jou siel net goed.
Delene J. - 2nd November 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Die omgewing bly maar net altyd mooi al het die wind vreeslik gewaai.
Donovan J. - 2nd November 2020
staying in St. Helenabaai, Wes-Kaap
Quiet place.
Selma L. - 2nd November 2020
staying in Knysna, Wes-Kaap
Knysna se buzz is bietjie af, ek neem aan dis aas gevolg van Covid. Verkies meer Sedgefield se rigting.
Dina-maria R. - 2nd November 2020
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Paternoster is pragtig en rustig.
Cornelia H. - 2nd November 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Geen dag hoef vervelig te wees nie. Daar is meer as genoeg opwindende dinge om te doen en te besigtig in die pragtige landstreek.
Ingrid A. - 2nd November 2020
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Nie te veel te doen in die dorp self nie, maar omliggende dorpe wel; Franskraal, Bredasdorp, Arniston, Hermanus. Uitstekend vir diegne wat die lyne wil natmaak. Lekker wandelinge langs die see, besoek an die grotte, perdry. Heerlik vir uitspan en ontspan.
Lea S. - 2nd November 2020
staying in Boland, Wes-Kaap
Dit is ’n plek in my drome.
Francois V. - 2nd November 2020
staying in Boland, Wes-Kaap
Enjoyed our visit to Mountain Ridge Winery at Romans Rivier. A must with absolute excellent wines. Visits to Ceres, Wolseley and Tulbagh was beautiful. Kole en Deeg in Tulbagh is a must when you visit the town.
Johan O. - 2nd November 2020
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Nie te klein en nie te groot dorp. Het alles wat jy nodig het.
Louise K. - 2nd November 2020
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
I love Mossel Bay and it is such a clean town with very friendly people.
Leanda S. - 2nd November 2020
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Pragtige dorp.
Jaco S. - 2nd November 2020
staying in Montagu, Wes-Kaap
Such a great town. My lifelong dream to stay there and even retire there.
Anton E. - 2nd November 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Great place, seems so much safer than anywhere else in South-Africa. So clean, one can even use public toilets at the beach.
Rita V. - 2nd November 2020
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Stellenbosch is amazing! Very central place to live in, where everything is close to each other and lots of things to do.
Charmaine B. - 2nd November 2020
staying in Suurbraak, Wes-Kaap
Pragtige natuurskoon. Stuifmeel vrystelling van fynbos kan sekere tye van die jaar problematies wees vir mense met allergieë.
Yolandi J. - 2nd November 2020
staying in Dwarskersbos , Wes-Kaap
Lekker ontbyt by Die Lapa.
Jocelene J. - 1st November 2020
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Wonderful, beautiful place to visit. The people of Clanwilliam are very friendly.
Harry V. - 1st November 2020
staying in Darling, Wes-Kaap
Jammer Evita tree nie meer op nie. Maar daar is heelwat ander interressante plekke in en om die dorpie.
Fanie E. - 1st November 2020
staying in George, Wes-Kaap
Baie besienswaardighede in die omgewing.
Chris-marie V. - 1st November 2020
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
Baie stil buite seisoen, maar ongelooflike lekker eetplekke orals en die strande is almal troeteldiervriendelik.
George B. - 1st November 2020
staying in Montagu, Wes-Kaap
Highly recommend 22 On Church restaurant. We ate there 4 nights out of the 5 that we stayed in Montagu!
Elsabé V. - 1st November 2020
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Lieflike historiese dorpie.
Ms P. - 1st November 2020
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Beautiful!
Scarlet S. - 1st November 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Prag van 'n plek.
Marelaine T. - 1st November 2020
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Sal dit vir enige persoon aanbeveel!
Tom M. - 1st November 2020
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Hartenbos en Mosselbaai bekend vir baie besienswaardighede en eetplekke.
Louise F. - 1st November 2020
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Weinig aktiwiteite vir pensionarisse. Bestaande aktiwiteite onbekostigbaar.
Dewald V. - 1st November 2020
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Dit is 'n oornag dorp op pad na jou primêre bestemming.
Christo S. - 1st November 2020
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Rustig en mooi. Ek sal weer daarheen. Sedgefield Saterdag Mark is 'n moet.
Johan K. - 1st November 2020
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Regte Karoo-dorp, met baie ou gebou.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za