Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.
"Oudtshoorn is vir my baie sentraal. Baie plekke om te besoek. Passe om te ry. George en Mosselbaai baie naby om vir 'n dag na uit te ry."
"Paarl is baie sentraal as jy vergaderings in die Boland-dorpe van Wellington, Paarl, Worcester en Stellenbosch het. Dit is ook heeltemal binne reikafstand van die Kaapstad Lughawe en Kaapstad self as mens soontoe moet gaan."
"Stellenbosch is 'n uitstekende dorpie. Die skoonheid is onbeskryflik. Enigste kommentaar wat ek kan lewer is dat jy soms dikvellig moet wees om sommige van die dorpie se mense aan te pak. Nietemin is dit werklik 'n skat van die Wes-Kaap."
"Almal baie vriendelik en hulpvaardig in die dorp. Nie baie om te doen met besige tieners nie."
"Lovely area to stay when wanting a restful holiday but also to do stuff like wine tasting or walking through markets."
"Wees voorbereid met genoeg kos en alkohol. Klein winkeltjie wat nie veel bied nie en geen drankwinkel op dorp nie."
"Wonderlike ervaring. Net te kort. Jammer oor die "load shedding", baie erger as in ons tuisdorp."
"Cape Town has it all to suit all tastes with reference to places to visit, entertainment, restaurants, sporting events etc."
"Mooi dorp tussen die berge, pragtige geskiedkundige huise en tuine. Heerlike etes by Swellendam Republic."
"Lovely area to visit, will definitely be back in the future, our first time for this particular area of the Western Cape, very pretty. Go up Gydo pass and go have a cuppa and cake at Sip, a must-do."